-
BOBOTIE BURGERS WITH RAISIN AND SULTANA CHUTNEY
BOBOTIE BURGERS WITH RAISIN AND SULTANA CHUTNEY If you like Bobotie (like me!), here’s a “Traditional with a Twist” recipe I recently made to celebrate Heritage Day For the patties: 1 kg ground beef 1 ½ cup dry breadcrumbs 2 onions, chopped 30 ml oil 15 ml medium curry 10 ml turmeric 15 ml apricot […]
Recipe by Stien Rust
-
BBQ SPEK EN HOENDER WRAP
BBQ SPEK EN HOENDER WRAP Geen spesifieke resep nie. gaar, oorskiet roast chicken, gekap paar repies gaar gestreepte spek, gekap (hou ‘n paar repies heel) mayonnaise 1 – 2 eetlepels lekker BBQ sous repies groente na smaak (komkommer is baie lekker) gemengde slaai blare bietjie ekstra mayonaisse “flour wraps” Meng hoender en gekapte spek saam […]
Recipe by Stien Rust
-
BLOMKOOL POPS
BLOMKOOL POPS Heerlike snack vir enige okkasie! 1 blomkool, blommetjies gesny in happie grootes 500 ml karringmelk of Amasi sout en peper na smaak 2 eiers 3 koppies droë broodkrummels olie vir diep braai Klits karringmelk, eiers, sout en peper saam. Plaas blomkool blommetjies (rou) in dié mengsel en laat staan vir so 30 minute. […]
Recipe by Stien Rust
-
MARIAN SE RIGATONIKOEK
MARIAN SE RIGATONIKOEK Ek wou dit al lankal maak – en die keer was dit ‘n sukses. 1 pak cannaloni pasta 1 pakkie sampioensop 900 ml melk 1 pakkie spek rooi ui 1 pakkie kersietamaties 1 pakkie sampioene 1 pakkie ham klein pakkie songedroogte tamaties 1 driehoek bloukaas 1 bakkie geroomde Jalapeno maaskaas 1 klein […]
Recipe by Alta
-
CHAKALAKA MUFFINBROODJIES
CHAKALAKA MUFFINBROODJIES Ietsie lekker, maklik en eenvoudig, ideaal vir ‘n braai! 1 kg gekoopte brooddeeg 1 blikkie Chakalaka (jy kan besluit hoeveel byt jy wil hê) Knie die chakalaka in die brooddeeg tot goed gemeng. Bedek en laat rys op ‘n warm plek vir 45 minute. Spuit muffinpannetjie met kleefwerende kossproei. Knyp balletjies deeg af, […]
Recipe by Alta
-
KORSLOSE MEDITEREENSE QUICHE
KORSLOSE MEDITEREENSE QUICHE Heerlike Korslose Quiche met ‘n Meditereense geur. Heerlike idee vir die kosblik of ‘n vinnige ontbyt. 1 liter melk 6 groot eiers 12 Calamata olywe, ontpit (of meer as jy wil) ½ koppie gemarineerde songedroogde tamaties, grof gekap 2 wiele Fetakaas, gekrummel of in blokkies gesny ½ teelepel vars tiemie, fyn gekap […]
Recipe by Alta
-
MACARONI EN KAAS “BUN” BURGER
MACARONI EN KAAS “BUN” BURGER Het nie ‘n spesifieke resep nie, maar dit was net ‘n lekker “whacky” eksperiment wat baie reaksie gekry het! Macaroni en Kaas “Bun” Burgers. As jy ‘n lekker stywe Macaroni en Kaas gebak het wat oorgebly het… macaroni en kaas eiers koekmeel broodkrummels olie vir diepbraai Sny die koue macaroni […]
Recipe by Alta
-
DIEPGEBRAAIDE CAMEMBERT MET BESSIE COULIS
DIEPGEBRAAIDE CAMEMBERT MET BESSIE COULIS Wanneer jy daardie spesiale persoon wil bederf of net eenvoudig wil beïndruk met ‘n elegante voorgereg. Stylvol en so maklik. 1 wiel Camembert kaas, in 4 gesny bietjie mielieblom 2 eiers, geklits 1 koppie broodkrummels olie vir diep braai halwe koppie aarbei of bessie konfyt bietjie water (omtrent 1 eetlepel) […]
Recipe by Marlene Potgieter
-
VARKVLEIS GROENBOONTJIEBREDIE MET SPEKBOOMBLARE
VARKVLEIS GROENBOONTJIEBREDIE MET SPEKBOOMBLARE “Njamm, vir die stuiptrekkings van die winter. Nota: Die spekboom kan met suring vervang word of selfs ‘n bietjie gerasperde suurlemoenskil. Hierdie kan net lekker in die swartpot op die vuur ook wees. Daardie “pork parcels” in die rakke werk die beste.” 1 kg varkvleis, in stukke gesny olie vir braai […]
Recipe by Wadi Wadi
-
STROPERIGE HOENDER
STROPERIGE HOENDER 1 heel hoender, gehalveer sout en peper, na smaak Meng saam: 90 ml esdoring- of gouestroop 15 ml Dijon-mosterd 3 knoffelhuisies, fyngedruk 7 ml vars tiemie, gekap ½ suurlemoen se sap Voorverhit die oond tot 180 °C. Geur die hoender met die sout en peper. Plaas die hoender in die twee helftes […]
Recipe by Wadi Wadi