Your Recipe Blog

STROPERIGE HOENDER

Recipe by
Cook: 60 mimute

STROPERIGE HOENDER  

  • 1 heel hoender, gehalveer
  • sout en peper, na smaak
  • Meng saam:
  • 90 ml esdoring- of gouestroop
  • 15 ml Dijon-mosterd
  • 3 knoffelhuisies, fyngedruk
  • 7 ml vars tiemie, gekap
  • ½ suurlemoen se sap

Voorverhit die oond tot 180 °C.
Geur die hoender met die sout en peper.
Plaas die hoender in die twee helftes plat in ‘n voorbereide oondbak.
Smeer die helfte van die sous oor die hoender en draai die hoender om.
Bedruip die ander helfte van die sous oor die bokant van die hoenderhelftes.
Bak die hoender een uur lank.

Resep en foto: Amanda Austen

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5