-
MAROG TERT
MAROG TERT Kors: 1 houer suurroom 250 g botter 1 teelepel sout 3 koppies koekmeel Vryf botter in die gesifte meel en sout. Meng met suurroom. Plaas in yskas vir ongeveer 30 min, rol uit op voorbereide oppervlak en voer tert panne of oondbak uit. Vulsel: 1 pakkie bruin of wit uiesoppoeier 500 g marog […]
Recipe by Rina Kleinhans -
HENDRIK SE BEESSTERT MET BRANDEWYN
HENDRIK SE BEESSTERT MET BRANDEWYN 1 kg beesstert 100 ml olyfolie 2 uie, gekap 8 wortels, in ringe 2 seldery stingels, in skywe 50 ml brandewyn 250 ml rooiwyn 500 ml beesvleis aftreksel 2 lourierblare 6 kruienaeltjies 2 knoffelhuisies tiemie, pietersielie, sout en peper na smaak 2 tamaties, geskil en gekap gerasperde skil van ‘n […]
Recipe by Rina Kleinhans -
CHEDDERMELT WORSIE PASTA
CHEDDERMELT WORSIE PASTA Opsioneel * Jy kan uie, knoffel en sampioene ook braai en bysit indien verkies. 2 koppies rou pasta, gekook, ek spoel nie af nie, roer net bietjie botter deur 4 cheddarmelt worsies, Eskort 2 koppies tuisgemaakte witsous gerasperde Cheddar kaas, Gouda kaas, Mozzarella kaas, na smaak Garlic en herbs droë kruie, sout […]
Recipe by Stien Rust -
ELIZE’S KFC COLESLAW WITH A TWIST
ELIZE’S KFC COLESLAW WITH A TWIST Of all the fast food places, The Colonel’s coleslaw is actually what I’m after. Give me a bucket of that sweet, crunchy slaw and my taste buds are in heaven! 4 cups grated cabbage 1 medium carrot, grated 2 tablespoon red onion, grated ½ cup Cross and Blackwell mayonnaise […]
Recipe by Hettie Stoltz -
EIERVRUG, MAALVLEIS EN TAMATIE PASTA
EIERVRUG, MAALVLEIS EN TAMATIE PASTA 500 g eiervrug 3 tamaties 400 g maalvleis 1 vars chilli 3 knoffel huisies 300 ml tamatie passata 1½ teelepel sout ¾ teelepel vars gemaalde swart peper ½ teelepel suiker 400 g pasta 80 ml vars basil, gesnipper 50 g Parmesan, gerasper Spoel die eiervrug, tamaties en brandrissie af. Sny […]
Recipe by Stien Rust -
SPINASIE EN MAALVLEIS HAPPIES
SPINASIE EN MAALVLEIS HAPPIES 500 g maer beesmaalvleis 1 groot uit, gekap 1 groot soetrissie, gekap 2 middel grootte tamaties, skille verwyder en gekap 6 GROOT spinasieblare gesnipper (ek sit dit in ‘n vlak bak en sny dit met my kombuisskêr) knoffel, sout, swartpeper, rissiepitte en braaispeserye na smaak Slap degie: 125 ml melk 125 […]
Recipe by Stien Rust -
MAALVLEISPASTEI MET GROENTE
MAALVLEISPASTEI MET GROENTE 1 groot ui, gekap 2 knoffelhuisies, gekneus 15 ml olie 750 g maalvleis 250 ml gemengde gevriesde groente 1 groot aartappel, in blokkies 1 x 410 g blik gekapte tamaties sout en peper 15 ml Worcestersous 5 ml suiker 10 ml bruinsouspoeier 15 ml mielieblom 125 ml water 125 ml rooiwyn 1 […]
Recipe by Stien Rust -
KONDENSMELKTERT IN DIE MIKROGOLF
KONDENSMELKTERT IN DIE MIKROGOLF Lewer 1 groot melktert. Moenie die eierwitte te styf klits nie, want dan kry jy dit nie glad ingevou nie, en sit jy met ‘n vulsel vol eierwitklontjies wat jy nie fyn kry nie, selfs al klits jy die vulsel. 1 pak Tennisbeskuitjies 1 blik (397 g) kondensmelk 500 ml kook […]
Recipe by MeisievdC -
BISMARCK DU PLESSIS SE VLAKOEK
BISMARCK DU PLESSIS SE VLAKOEK Die koek smaak die lekkerste die dag na dit gebak is. Koek: 1 koppie koekmeel 75 ml mielieblom 5 ml bakpoeier 1 ml sout 5 ekstra groot eiers, geskei 250 ml strooisuiker 105 ml yswater Vlavulsel: 500 ml melk 75 ml vlapoeier 1 ml sout 125 g botter, teen kamer […]
Recipe by Rina Kleinhans -
ELIZE’S EGG SALAD
ELIZE’S EGG SALAD You can serve the salad on fresh ciabatta, or iceberg leaves. Salad: 8 hard boiled eggs, cut into quarters 1 Gherkin, finely diced 1 small shallot, finely diced fresh chives, finely diced, you can use dried Sauce: ½ cup mayonnaise 1 teaspoon brandy 1 teaspoon tomato sauce 1 teaspoon Worcestershire sauce 1 […]
Recipe by Rina Kleinhans



















