Your Recipe Blog

MARIE SE SOUTTERT

MARIE SE SOUTTERT

In plaas van kaas in die vulsel het ek 2 minute noedels gebruik.

  • 400 ml melk
  • 1 blik soutbeesvleis en 3 weense worsies, opgesny
  • 3 of 4 geklitste eiers
  • 1 x 2 minute noedels, gaar gemaak in mikrogolf
  • 1 ui, gekap
  • 125 ml koekmeel
  • 5 ml elk van sout, mosterdpoeier, as jy wil pietersielie en 1 ml knoffelvlokkies

Meng alles saam, gooi in gesmeerde bak, rasper kaas oor en bak tot gestol en ligbruin  by 180°C.
Dit is lekker, gou en maklik.

Resep en foto: Marie Rheeder Troskie

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page