-
RINA SE LEKKER BRUINBROOD- GEEN KNIE
RINA SE LEKKER BRUINBROOD- GEEN KNIE Hierdie broodjie is gebore uit baie probeerslae, en nou het ek ‘n broodjie wat nie sooibrand gee nie, en heerlik is. 3 koppies nutty wheat 2 koppies bruinbroodmeel ½ koppie witbroodmeel 1 koppie semels 60 ml sonneblomsade 15 ml sout 45 ml bruinsuiker 1 x 10 g pak kitsgis […]
Recipe by adamcloete -
ELSIE SE YSTERVARKIES
ELSIE SE YSTERVARKIES Ek bak die resep al baie jare by my ouma gekry. Het nog nooit ‘n mislukking gehad nie. Ek gaan die 25 ste weer bak vir ‘n troue. Ek laat altyd die koek 24 uur staan voor ek dit in die sous doop. Dit is dan nie so bros nie en kom […]
Recipe by Rina Kleinhans -
PETRA SE GEEN KNIE BROOD IN DIE HALOGEEN OOND
PETRA SE GEEN KNIE BROOD IN DIE HALOGEEN OOND Frieda sê: Hierdie “Petra” GEEN KNIE BROOD bly ‘n treffer! Vinnig, maklik en lekker. Ekke het helfte van bestanddele gebruik en 6 broodjies gebak – nou het elkeen sy eie korsies! Nota: Magda Van Zyl – Onfeilbare resep ek gebruik 2 koppies nutty wheat met 5 […]
Recipe by Stien Rust -
GRENADELLAKAASKOEK
GRENADELLAKAASKOEK Lewer 1 groot kaaskoek of 12 – 15 mini kaaskoeke Verkoel: 3 – 4 uur of oornag 200 g gewone volgraankoekies 100 g botter, gesmelt 2 blikke (385 g) kondensmelk 250 ml (1 koppie) suurlemoensap 2 houers (250 g) roomkaas 60 ml (¼ koppie) water 30 ml (2 eetlepels) gelatien 3 blikkies (115 g) […]
Recipe by Stien Rust -
AMANDA SE PIZZA EN BROOD DEEG
AMANDA SE PIZZA EN BROOD DEEG Na aanleiding van tuisgemaakte pizzas wil ek die volgende deel. By ons is dit tradisie om op ‘n Saterdagaand pizza te maak. Ek knie self en maak my basis dun. Aangesien ons nou die meeste van die tyd net 2 is, knie ek vier koppies meel en bak sommer […]
Recipe by Rina Kleinhans -
“EASY PEASY” KLAM SJOKOLADE KOEK
“EASY PEASY” KLAM SJOKOLADE KOEK Droë Bestanddele: 3 koppies koekmeel ⅓ koppie kakao 1 koppie suiker 1 eetlepel bakpoeier 1 teelepel koeksoda Nat Bestanddele: 2 koppies kookwater 1 koppie olie 10 teelepels druiwe asyn 1 teelepel vanieljegeursel 2 groot gaar beet, fyn gerasper Voorverhit die oond tot 180 ºC. Smeer 2 ronde koekpanne 21 x […]
Recipe by Rina Kleinhans -
MARIE SE SPEK EN KAAS BROODJIE
MARIE SE SPEK EN KAAS BROODJIE (Heerlik as braai bygereg) Nou net klaar die broodjie gemaak. Hoeveelhede na gelang van die aantal snye wat jy in die brood gaan maak. 1 klaar voorafbereide brooddeeg, gekoop by jou naaste winkel snye van jou gunsteling kaas bv Chedder, Gouda, Mozarella, in skyfies stukkies gaar spek groen uie, […]
Recipe by Stien Rust -
BACON AND CHEESE PINWHEELS
BACON AND CHEESE PINWHEELS 2 tablespoons tomato paste 1 sheet puff pastry, just thawed 2 slices bacon, chopped and lightly fried ¼ cup grated Cheddar cheese Preheat oven to 175°C. Spread tomato paste over the sheet of puff pastry, then scatter the bacon and cheese over the tomato paste. Roll into a log and then […]
Recipe by Stien Rust -
SJOKOLADE FUDGE BROWNIES
SJOKOLADE FUDGE BROWNIES Resep en foto: Meisie Van Der Colff Foto 2 en nota: Andrie Grimsell Foto 2 en nota: 250 g botter of margarien 30 ml kookolie 500 g strooisuiker (caster sugar) 4 eiers 20 ml vanilla geursel 250 ml (140 g) koekmeel 250 ml kakao ½ teelepel sout Verhit oond op 175 ºC. […]
Recipe by MeisievdC -
MARIE SE SOUTTERT
MARIE SE SOUTTERT In plaas van kaas in die vulsel het ek 2 minute noedels gebruik. 400 ml melk 1 blik soutbeesvleis en 3 weense worsies, opgesny 3 of 4 geklitste eiers 1 x 2 minute noedels, gaar gemaak in mikrogolf 1 ui, gekap 125 ml koekmeel 5 ml elk van sout, mosterdpoeier, as jy […]
Recipe by Stien Rust



















