-
DADELPOEDING IN ‘N OONDPAN
DADELPOEDING IN ‘N OONDPAN Vir ‘n “alkoholvrye” opsie het ek die Brandewyn met appelsap vervang en karamel geursel gebruik in die plek van vanilla, soos gesien kan word op die foto, is heerlik en ‘n lekker groot poeding. Deeg: 500 g fyngesnyde dadels 2 koppies kookwater 2 teelepels koeksoda 1 ½ koppie suiker 2 eetlepels […]
Recipe by Nicolette Papas -
KARAMEL MELKTERT
KARAMEL MELKTERT 250 g Tennisbeskuitjies, fyn gedruk 200 g botter, gesmelt 1,5 liter (6 koppies) melk 200 g suiker 3 eiers 100 g koekmeel 100 g mielieblom 10 ml (2 teelelepes) vanielje-ekstrak 50 g botter ekstra 250 ml (1 koppie) melk 1 boksie (90 g) karamel-kitspoeding 250 ml (1 koppie) room 1 blik (360 g) […]
Recipe by MeisievdC -
YASMEEN’S SUPER SOFT SNOWBALLS
YASMEEN’S SUPER SOFT SNOWBALLS 4 extra large eggs 1 cup oil 1 cup full cream milk ½ cup boiling water 2 teaspoons white vinegar 2 teaspoons vanilla essence 1 ¼ cups castor sugar 3 ½ cups cake flour ½ cup Maizena 6 teaspoons baking powder 1 box Moirs strawberry jelly ½ teaspoon pink food colouring […]
Recipe by Rina Kleinhans -
SUPER MOIST CHOCOLATE CUPCAKES
SUPER MOIST CHOCOLATE CUPCAKES ¾ cup (95 g) all-purpose flour (spoon and leveled) ½ cup (42 g) unsweetened natural cocoa powder ¾ teaspoon baking powder ½ teaspoon baking soda ¼ teaspoon salt 2 large eggs, at room temperature* ½ cup (100 g) granulated sugar ½ cup (100 g) packed light brown sugar ⅓ cup (80 […]
Recipe by Rina Kleinhans -
BROODROLLETJIES MET FYN AARTAPPELS
BROODROLLETJIES MET FYN AARTAPPELS Het vandag broodrolletjies probeer maak. Die resep maak 30 – 36 rolletjie en dit is Tannie sus Dreyer se resep wat ek gebruik het. 1 koekie gis of 2 – 3 teelepels droë gis 1 koppie melk 1 koppie water 125 g margarien 1 koppie vars gekookte, fyngemaakte aartappels 2 eiers […]
Recipe by Rina Kleinhans -
GEBAKTE AMARULA-TERT
GEBAKTE AMARULA-TERT Resep wat ek by vriendin gekry het – lekkerste tert wat ek ooit geëet het. Meng saam en laat afkoel: 60 ml kakao 125 ml kookwater Beslag: 3 eiers 220 ml suiker 60 ml olie 250 ml koekmeel 10 ml bakpoeier 2 ml sout Stroop: 200 ml suiker 250 ml water 60 ml […]
Recipe by Rina Kleinhans -
CORRIE SE STAATMAKER DEGIE VIR PASTEITJIES
CORRIE SE STAATMAKER DEGIE VIR PASTEITJIES Kosmaters vertel: “ek het al letterlik honderde vleistertjies op bestelling hiermee gebak – maklik, vinnig, goedkoop en lekker”. Deeg: 2 koppies koekmeel 230 g margarien (Stork) ½ koppie kookwater sout Gooi margarien in kookwater – na rukkie sal dit heeltemal smelt. Voeg by meel en meng. O ja, so […]
Recipe by Rina Kleinhans -
GIDEON SE POTBROOD MET ALTENATIEWE
GIDEON SE POTBROOD MET ALTENATIEWE Alternatiewe: Dit is ons gewone deegresep waar ‘n koppie gerasperde kaas, ‘n pakkie bacon wat vooraf gaargemaak en gesnipper is asook twee teelepels droë knoffel saam met die deeg in geknie is. Die deeg word dan opgedeel en groterige balle gemaak wat in ‘n halwe koppie gesmelte botter gerol word […]
Recipe by Nicolette Papas -
HEERLIKE KOOLBREDIE
HEERLIKE KOOLBREDIE Daar is twee geheime wanneer jy koolbredie maak: Die kool moet in kookwater lê en die vleis moet baie bruin gebraai word. Hoe bruiner die vleis, hoe bruiner is die kool. (6 – 8 porsies – sowat 3 uur) 2 middelslag-kopkole 30 ml olyfolie 1,5 kg lam-stowevleis (stewing lamb) sowat 500 ml warm […]
Recipe by adamcloete -
WAFFLES WITH CAKE FLOUR
WAFFLES WITH CAKE FLOUR (recipe makes 9 squares) With the REAL thing! Sunday night treat. 2 eggs, separated 7,5 ml sugar 2,5 ml salt 500 ml cake flour 250 ml milk 10 ml baking powder 60 ml melted butter 2,5 ml vanilla essence Sift the dry ingredients together. Add the beaten egg yolks and melted […]
Recipe by Rina Kleinhans


















