-
POACHING EGGS IN THE MICROWAVE
POACHING EGGS IN THE MICROWAVE 1 egg ⅓ cup of water ¼ teaspoon of white vinegar Fill microwave-safe mug or small bowl with 1/3 cup water and a splash of vinegar, as this will help it to come together to form a single mass. I first boiled the water and transferred it to my mug […]
Recipe by adamcloete -
LIEZL SE KAAP MALEISE HOENDER POTJIE
LIEZL SE KAAP MALEISE HOENDER POTJIE Resep geplaas deur Gideon Louw Foto: Gideon Louw – ‘n Ongelooflike smaak sensasie. 30 ml canola olie 2 uie, fyngekap sout en gemaalde peper 10 stukkies hoender boude en dye in totaal 4 knoffelhuisies, fyngekerf 3 cm stuk gemmer, gerasper ½ eetlepel fyn borrie 5 teelepels elk matige kerriepoeier […]
Recipe by adamcloete -
OUTYDSE SOUSKLUITJIES
OUTYDSE SOUSKLUITJIES Resep en foto: Johan Coetzee 400 ml koekmeel 10 ml bakpoeier 2.5 ml sout 20 ml margarien 2 eiers 70 ml melk Meng droë bestanddele en vryf margarien goed met vingers deur. Klits eiers. Voeg melk en eiers by meelmengsel in roer om deeg te vorm. Kook 1.5 liter water met ‘n knippie […]
Recipe by Rina Kleinhans -
ROMERIGE SPINASIE EN SPEK SOP
ROMERIGE SPINASIE EN SPEK SOP 600 g spinasie, skoon gemaak 15 ml olie 250 g spek, gekap 1 ui, fyn gekap 45 ml koekmeel 500 ml water 1 pakkie hoendersoppoeier 300 ml suurroom 2 ml fyn neutmuskaat 2 ml gemengde kruie sout en peper na smaak Dompel spinasie in kookwater vir 1-2 minute tot sag. […]
Recipe by Hettie Stoltz -
BANGERS AND MASH (SAUSAGE WITH ONION GRAVY)
BANGERS AND MASH (SAUSAGE WITH ONION GRAVY) Recipe and Photo: Elize de Kock Bangers and Mash” is the affectionate British slang for sausages and mashed potato, served with gravy. “Bangers” refers to the sausages – named as such because back then, sausages would burst open “with a bang!” when cooked unless you pricked with a […]
Recipe by Hettie Stoltz -
JOLANDI SE LEKKER DADELBROOD
JOLANDI SE LEKKER DADELBROOD Voorverhit oond op 180°C. Snipper dadels en haal pitte uit. Meng die volgende by en hou eenkant: 375 g dadels 125 ml margarien 5 ml koeksoda 250 ml kookwater Klits die volgende saam tot lig: 190 ml suiker 1 eier 5 ml vanielje geursel Sif volgende saam: 500 ml koekmeel 5 […]
Recipe by Rina Kleinhans -
LEMOEN SJOKOLADE BESKUITJIE FUDGE
LEMOEN SJOKOLADE BESKUITJIE FUDGE 1 pak Marie beskuitjies, fyn gebreek 200 g margarien 500 g versiersuiker, gesif 50 ml kakao 1 eier, geklits 60 ml lemoensap 1 lemoen se zest (skil) Smelt margarien in diep pot oor medium hitte. Voeg versiersuiker, kakao en zest by en meng tot glad. Verwyder van hitte en voeg eier […]
Recipe by Hettie Stoltz -
KITS DADELBROOD
KITS DADELBROOD 1 pak dadels, fyngesny pekanneute, kleiner gesny, na smaak 500 g pak snowflake cappuccino muffin mix 2 eiers 125 ml olie 200 ml kookwater Giet kookwater oor dadels en laat ‘n rukkie staan sodat dadels bietjie sagter word. Plaas muffin mix in mengbak. In maatbeker, klits eiers en olie saam. Voeg dadels, neute […]
Recipe by Hettie Stoltz -
LEMON PEPPER AND WHITE WINE CHICKEN IN ELECTRIC PRESSURE COOKER
LEMON PEPPER AND WHITE WINE CHICKEN IN ELECTRIC PRESSURE COOKER 8 chicken pieces, bone and skin intact 1 large onion, chopped ½ teaspoon of dried thyme Ina Paarman Lemon and Black Pepper seasoning to taste 30 ml oil, for shallow frying 150 ml hot chicken stock 100 ml dry white wine 3 large carrots, peeled […]
Recipe by Gillian Vermeulen
-
MOLTEN CHOCOLATE MUG CAKE
Takes 5 minutes from start to finish, and tastes like a cross between a molten lava cake and a chocolate soufflé! With a moist, cakey outside and a gooey, saucy inside!
Recipe by WayneDugmore












