-
FRIED BOLOGNA TORNADO SALAD
FRIED BOLOGNA TORNADO SALAD 300g of bologna (polony) 4 tablespoons mayonnaise 1 teaspoon pepper 3 eggs, boiled 2 tablespoons of sweet chilli sauce Chop medium to hard boiled eggs. Take the bologna and chop up small (BUT don’t mash it- you want to keep the texture). Fry the bologna in a large sauté pan until […]
Recipe by Nicolette Papas -
BLOUBESSIE, WORTEL, PIESANG EN PEKANNEUT BROOD
BLOUBESSIE, WORTEL, PIESANG EN PEKANNEUT BROOD Hierdie resep het ek verlede maand gemaak. Kan nie onthou of ek reeds hier gepos het nie. Dit was ‘n absoluut wenresep en was heerlik en maklik- iets wat ek beslis weer sal maak en my familie kry gesonde vrugte en groente in. Dit maak 2 brode 4 groot […]
Recipe by Rina Kleinhans -
FLIPKOTE SE EENPANGEREG
FLIPKOTE SE EENPANGEREG 1 ui, opgekap 500 g maalvleis 1 pakkie spinasie, opgesnipper 1 koppie kaas 4 eiers Braai ui in pan met bietjie olie. Voeg maalvleis by uie, sit kruie en speserye in na smaak en braai tot gaar. Voeg die opgesnipperde spinasie by die maalvleis en braai vir nog so paar minute. Toets […]
Recipe by Marika -
TARIEN SE HOENDER PASTEIE
TARIEN SE HOENDER PASTEIE Vulsel: ontbeende versnipperde hoender 1 groot ui 1 blikkie sampioene snippers in water 1 pakkie hoenderroomsop 400 ml water Ontbeen en versnipper die hoender (of laat jou man dit doen terwyl jy ‘n lekker groot ui opkap en in bietjie olie soteer) Roer die hoender knipsels by die ui en braai […]
Recipe by Marika -
FEIJOA GINGER JAM
FEIJOA GINGER JAM (Pineapple guava) Nota deur Ilze Garbers Jacobs: Dit is ‘n vrug wat herfs/winter algemeen in New Zealand gevind word. Smaak herinner effens aan ‘n koejawel en of jy hou daarvan, of glad nie! Jy scoop die binneste gedeelte uit en gooi die skil weg. Vir my is dit baie lekker, het feijoa […]
Recipe by Stien Rust -
LESDEE’S FRUIT SMOOTHY
LESDEE’S FRUIT SMOOTHY Freeze your fruit ahead of time (2 – 3 hours) 3 bananas 3 pears 1 Granny Smith apple a punnets of strawberries Blend together and serve. If you like a thinner consistency, add coconut milk, water, green/rooibos tea or juice. Recipe and photo: Lesdee Gloak Bam
Recipe by Stien Rust -
ONGELOOFLIKE 30 DAE MUFFINS
ONGELOOFLIKE 30 DAE MUFFINS Resep: Hester Pienaar Foto: Maranda van Dam Een maand in yskas deeg. 5 – 7 dosyn muffins 225 g (6 x 250 ml) semels 500 ml kookwater 230 g (250 ml) botter of margarien, gesmelt 600 g (750 ml) suiker 4 eiers, geklits 1 liter karringmelk 25 ml koeksoda 325 g […]
Recipe by Stien Rust -
DADELVINGERS
DADELVINGERS Maak ontrent 20 blokkies, maar omdat dit so lekker is, maak gerus die resep dubbeld aan, want hulle gaan verdwyn van die bord af. 250 g botter of margarien 250 ml suiker 500 g dadels, fyn gekap 1 eier, goed geklits 100 g (125 ml) groen glanskersies 100 g (125 ml) rooi glanskersies 1 […]
Recipe by Rina Kleinhans -
JAMAICAN CURRY GOAT
JAMAICAN CURRY GOAT Jamaican Curry Goat – insanely delicious slow cooked Jamaican Spiced Curry that is full of flavour and tender to the bone! An absolutely must-make Jamaican food! So easy to make with minimal prep. 1 kg goat meat, cut in chunks ¼ cup cooking oil 1 teaspoon minced garlic 1 medium onion, sliced […]
Recipe by Hettie Stoltz -
RIPE PAPAYA AND AVOCADO SALAD WITH BLACK SALT DRESSING
RIPE PAPAYA AND AVOCADO SALAD WITH BLACK SALT DRESSING Sweet ripe papaya, creamy avocado, juicy tomatoes dressed in sweet and tangy black salt, honey-lemon dressing, served over bed of peppery arugula or your favourite green! ½ lbs papaya, ripe, medium fruit, about 225 g 1 avocado, ripe and diced into bite size pieces 1 cup […]
Recipe by Hettie Stoltz



















