-
ROMERIGE AARTAPPEL EN PREI SOP
ROMERIGE AARTAPPEL EN PREI SOP Vichyssoise with olive oil and sriracha toasted paninis (I serve my very rich potato and leek soup hot not cold as is traditional in France). Romerige aartappel en prei sop bedien met Parmesan en gerookte paprika naan. 5 blus (meelerige) aartappels (Sifra, Up to Date, Valor) 3 preie 1 pakkie […]
Recipe by elsoniabadenhorst
-
AMARULA DRIEHOEK KAASKOEK
AMARULA DRIEHOEK KAASKOEK ½ koppie strooisuiker 200 g sagte botter 2 koppies roomkaas 18 Tennisbeskuitjies 150 ml Amarula Klits botter en suiker tot romerig, roer roomkaas met ‘n lepel by en helfte van die 150 ml Amarula. Sny ‘n groot stuk foelie en plaas op ‘n houtbord. Plaas 9 beskuitjies op die foelie (3 x […]
Recipe by Rina Kleinhans -
RYK KARRINGMELKBESKUIT
RYK KARRINGMELKBESKUIT Foto en resep geplaas deur Susan Sussiena Wagenaar Mitchell 1.175 kg (9 x 250 ml) koekmeel 300 g (375 ml) witsuiker 15 ml bakpoeier 15 ml kremetart 5 ml sout 500 g botter of margarien 2 eiers, geklits 125 ml vars room sowat 400 ml karringmelk 5 ml koeksoda, opgelos in’n bietjie warm […]
Recipe by Rina Kleinhans -
LUCKY SE GEWILDE PAPTERT
LUCKY SE GEWILDE PAPTERT Die familie se kinders kom graag na ons vir ‘n braai net om hul Oom Lucky se paptert te eet. Maak groot pot slap papn nommer 2 swart pot vol Meng 1 blik room mielies of pitmielies in by die gaar pap Sous: 1 groot ui, in blokkies gesny ¼ van […]
Recipe by MeisievdC -
VANILLA CUPCAKES WITH SWISS BUTTER CREAM OR CREAMCHEESE FROSTING
VANILLA CUPCAKES WITH SWISS BUTTER CREAM OR CREAMCHEESE FROSTING Recipe and photo’s: Angela De Roubaix Vanilla cupcake: 2 cups cake flour 4 eggs 2 cups sugar 1 cup milk ½ cup oil 2 teaspoons baking powder pinch salt 1 teaspoon vanilla essence Beat eggs and sugar for 15 minutes. Boil milk and oil and let […]
Recipe by Rina Kleinhans -
SPICED BEEF HOT POT
SPICED BEEF HOT POT 2 tablespoons extra virgin olive oil 1 kg lean beef chuck, trimmed and cut into 1 ½” pieces kosher salt and pepper 4 medium carrots, cut into pieces 1 medium onion, sliced 1 punnet of mushrooms 2 small packets of baby corn rounded ¼ teaspoon ground cinnamon ¼ teaspoon ground allspice […]
Recipe by Nicolette Papas -
CHANTE SE PIESANGBROOD
CHANTE SE PIESANGBROOD 125 g botter of margarien 1 koppie suiker 2 eiers 2 koppies koekmeel ½ koppie kookwater 4 piesangs 1 teelepel koeksoda 1 teelepel bakpoeier 1 teelepel vanieljegeursel knippie sout Meng botter en suiker tot room. Klits eiers by en voeg fyn-gemaakte piesangs bly. Voeg koekmeel by en meng goed. Meng koeksoda in […]
Recipe by MeisievdC -
PERI-PERI PASTASLAAI
PERI-PERI PASTASLAAI Dit brand glad nie baie nie! Dis werklik ‘n heerlike resep. 500 g pasta (Gnocchi) Sous: 1 koppie tamatiesous 1 koppie suiker 1 koppie olie 1 koppie druiwe asyn 2 van 375 ml bottels Wellington Peri-peri sous Voeg by: 4 groot uie, fyn gekap 6 groen/rooi soetrissies, gekap (peppers nie chillies nie hoor) […]
Recipe by Rina Kleinhans -
VOEDSELVERWERKER SJOKOLADEKOEK EN VERSIERSEL
VOEDSELVERWERKER SJOKOLADEKOEK EN VERSIERSEL Ek is nie ‘n groot bakker nie (lees: lui vir al die afmetings, room, sif, vou etc), maar mal oor kook. Gelukkig is hierdie my soort koek, alles gaan in die voedselverwerker in! Die afgesnyde stukkies het soos mis voor die môreson verdwyn, so dink nie dit was te sleg nie. […]
Recipe by Nicolette Papas -
APPLE CURD
APPLE CURD Ek vind toe ‘n appel “curd” resep op die internet, verdeel die bestanddele in 4 ingeval ek nie daarvan hou nie – nou’s ek so spyt, want dis heerlik ! Makes: 4 jars apple curd 400 g Bramley apples, peeled and cored zest and juice of 2 lemons 225 g unsalted butter, chopped […]
Recipe by Rina Kleinhans



















