-
BEEF LASAGNE
BEEF LASAGNE Comfort food tonight. Fluffy rich cheese sauce under a crunchy topping on my lasagne. 750 g lean beef mince 1 large onion, chopped 1 large carrot, grated coarsely 2 garlic cloves, grated 2 tins chopped tomatoes 1 tin tomato puree 15 ml dried Italian herbs 5 ml smoked paprika Salt and pepper to […]
Recipe by MeisievdC -
CHARLEEN SE BEESSTERT SOP
CHARLEEN SE BEESSTERT SOP 1,2 kg beesstert 2 Knorr “beef stock pots” 4 liter water ½ koppie rooiwyn 2 lourierblare ½ teelepel tiemie 4 wortels, gerasper 4 aartappels, gerasper 2 groot preie (leeks), opgekerf 2 seldery stingels, opgekerf seldery blare, opgekerf (Ek gebruik baie, want ek hou van die geur en smaak) ½ koppie rooi […]
Recipe by Rina Kleinhans -
POTBROOD IN DIE OOND
POTBROOD IN DIE OOND 2 koppies gerasperde kaas van keuse 1 koppie biltong krummels 1 blik pit mielies, water afgegooi 7 koppies koekmeel 1 pakkie kits gis 10 ml sout ±3 koppies water Dit is nie nodig om al die droë bestanddele te sif nie, meng saam in ‘n mengbak. Meng mielies, biltong en kaas […]
Recipe by MeisievdC -
POLISH CABBAGE ROLLS
POLISH CABBAGE ROLLS 6 large green cabbage leaves 15 ml olive oil 2 cloves garlic, crushed 1 onion, peeled and diced 300 g pork mince 3 ml paprika 7 caraway seeds 80 g parboiled rice (ek het net gewone gekookte rys gebruik) 1 egg, beaten salt and black pepper Sauce: 500 ml passate (tomato pasta […]
Recipe by Rina Kleinhans -
GEELSTERT VIS SOSATIES
GEELSTERT VIS SOSATIES Sosaties: Vis van keuse, sny in fillets in blokkies Rooi, groen en geel peppers in blokkies gesny Uie in groterige blokke gesny Marinade: 50 ml tamatie puree 50 ml olie 4 eetlepels gekneusde knoffel 100 ml suurlemoensap 1 teelepel peri peri 1 teelepel paprika sout en swart peper na smaak Meng die […]
Recipe by Stien Rust -
GEMARINEERDE VIS OP DIE KOLE
GEMARINEERDE VIS OP DIE KOLE Hierdie was die eerste soort vis wat ek in my lewe op die diepsee gevang het! Santie soek altyd ‘n vis met ‘n oog…om af te neemen sy is mal oor Asian flavors… Dit is ‘n slingervis. Ek het ‘n smeer gemaak van knoffel, gemmer, rooi ui, koljanderblare, chillies,grondboontjie olie, […]
Recipe by Stien Rust -
CRUMPETS WITH BLUE BERRY COMPOTE
CRUMPETS WITH BLUE BERRY COMPOTE Freshly made real crumpets are a world away from the store-bought variety. These crumpets with blue berry compote are a fabulous brunch or afternoon treat. Crumpets 4 tablespoons of butter 1 cup of cake flour 3 tablespoons of sugar a pinch of salt 2 teaspoons of baking powder 2 eggs […]
Recipe by Rina Kleinhans -
GEDROOGTE SUURLEMOEN SKYWE
GEDROOGTE SUURLEMOEN SKYWE Aangesien ons suurlemoenbome nou dra dat mens nie kan voorbly nie, hier is (miskien) ‘n nuwe idee vir julle. Sny die grootste suurlemoene in baie fyn snye. (Ek gebruik ‘n mandoline) Droog stadig in ‘n oond van ongeveer 60 – 70°C vir sowat 4 – 6 uur. Ek kan nie presies wees […]
Recipe by Stien Rust -
GEROOKTE MOSSELS MET GESMELTE KAAS OP ‘N FRANSE BROODJIE
GEROOKTE MOSSELS MET GESMELTE KAAS OP ‘N FRANSE BROODJIE 2 blikkies gerookte mossels ½ ui, fyn gekap 1 teelepel tiemie 3 eetlepels mayonnaise 2 eetlepels peri peri sauce 1 koppie gerasperde kaas peper vir smaak 1 Franse broodjie, gesny Meng al die bestanddele, buiten die brood in ‘n bak. Pak die snytjies franse brood oop […]
Recipe by Stien Rust -
VINNIGE “CHIPS” KOEKIES
VINNIGE “CHIPS” KOEKIES 200 g gerasperde kaas 125 g Simba skyfies, enige geur 140 g koekmeel 100 g sagte margarien Meng alles saam. Rol in balletjies en druk plat. Bak vir 10 min teen 200°C Resep:: Cecil Dunhin Foto’s: Elna Erasmus Ek het vandag vir ons hierdie soutkoekies gebak. Ek het van fyn biltong ook […]
Recipe by Rina Kleinhans



















