Your Recipe Blog

VINNIGE “CHIPS” KOEKIES

Avatar photo
Recipe by
Cook: 10 minute

VINNIGE “CHIPS” KOEKIES

  • 200 g gerasperde kaas
  • 125 g Simba skyfies, enige geur
  • 140 g koekmeel
  • 100 g sagte margarien

Meng alles saam.
Rol in balletjies en druk plat.
Bak vir 10 min teen 200°C

Resep:: Cecil Dunhin
Foto’s: Elna Erasmus
Ek het vandag vir ons hierdie soutkoekies gebak. Ek het van fyn biltong ook gebruik gemaak.
Nommer 1. Creamy cheddar chips
Nommer 2. 200 g fyn biltong
Nommer 3. Sour cream & chives en chilli biltong saam gemeng.

Notas:
Jenny Behr:
Daar is net 1 probleem met die koekies …………. as ek eers begin kan ek nie ophou nie.
Lizette Scott-Mason:
Iemand het so 2 weke terug die Chippie koekie resep geplaas!! Nou net 2 baksels gemaak en dit is VREK lekker!!

2 Reviews

  1. Helen Schultz

    Die Dame wat die biltonh gebruik het: het jy toe kaas uitgelaat of beide gebruik?

    Star
    • Hi Helen, Ongelukkig sal sy ons nie hier kan antwoord nie, maar persoonlik sou ek kaas en biltong om die helfte gebruik, tensy die biltong lekker vetterig is. Ek lei af aan die kommentaar dat sy net biltong gebruik het. Ek gaan haar op ons facebook groep vra en sal terugkom na jou toe wanneer sy my antwoord.
      Dankie vir jou navraag.
      Rina

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page