-
GREEK SYRUP CAKE
GREEK SYRUP CAKE Ek sit vir julle nog ‘n wenner Griekse dis op. Revani. Die klem lê op die “ni” in die uitspraak. Hierdie koek het ek baie by my Griekse vriendin geëet, een van die lekkerste koeke wat ek nog ooit geëet het. Ek sit ons goeie kosmaat Annette Gault se resep vir julle […]
Recipe by Hettie Stoltz
-
NO BAKE CHOCOLATE MOUSSE CAKE
NO BAKE CHOCOLATE MOUSSE CAKE 50 g cherries 2 tablespoons dark rum 200 g dark chocolate (70%) 2 large eggs 2 egg yolks 100 g superfine, caster sugar 1 teaspoon vanilla extract 250 ml whipping cream Line a 1 liter loaf tin with cling film. Soak cherries in rum. Melt chocolate in a heatproof bowl […]
Recipe by Stien Rust
-
TUNA SALAD L’ADORE
TUNA SALAD L’ADORE My dad passed this recipe on to me many years ago. 250 g shell noodles 100 ml oil 100 ml white vinegar 10 ml sugar 5 ml mustard powder 1 clove garlic, crushed salt and pepper 2 tins of tuna in brine 1 can of anchovy fillets 1 packet of black olives, […]
Recipe by Stien Rust
-
CORA SE WORSIE MUFFINS
CORA SE WORSIE MUFFINS 500 ml koekmeel 15 ml bakpoeier knypie sout knypie rooipeper 125 ml fyngerasperde chedderkaas 5 ml fyngekapte vars pietersielie 2,5 ml droë gemengde kruie 4 weense worsies, klein gesny 2 ekstra groot eiers 75 ml olie 312 ml melk Voorverhit die oond tot 180°C. Sif meel, bakpoeier, sout en rooipeper saam. […]
Recipe by Stien Rust
-
MARIDA SE VANILLA KOEK
MARIDA SE VANILLA KOEK My opgejazzde vanilla koek. 6 koppies koekmeel 8 eiers 4 koppies suiker 10 ml sout 1 koppies olie 2 koppies melk 10 ml vanilla essence 4 teelepels bakpoeier Klits eiers en suiker goed saam. Sif meel en sout by, meng melk en kookolie by dan bakpoeier. Moenie oormeng nie. Skep in […]
Recipe by Rina Kleinhans
-
SWEET AND SOUR PORK WITH NOODLES
SWEET AND SOUR PORK WITH NOODLES Hierdie vark blokkies is lekker krakerig sonder ‘n degie. Daar is ‘n byt van die groen rissie en die gemmer wat aangenaam is sonder om jou mond en keel te verbrand. Verwyder net die rissie pitte as jy minder hitte wil hê. 600 g pork, cut into cubes and […]
Recipe by Nicolette Papas
-
PORK BELLY KEBABS
PORK BELLY KEBABS Lyk my dit is regtig my week vir vark vleis… hierdie was heerlik!! En ja, vanaand eet ons weer vark. Marinade: 2 tablespoons of wholegrain mustard 2 tablespoons of honey 1 tablespoon cider vinegar 1 teaspoon brown sugar 1 tablespoon soy sauce 1 tablespoon of vegetable oil 500 g pork belly, cubed […]
Recipe by Nicolette Papas
-
VARK FILETTE IN INDIVIDUELE FILO PAKKIES
VARK FILETTE IN INDIVIDUELE FILO PAKKIES Dit was njammies! Vark filette in individuele filo pakkies, ryk en romerige mash met korrelmosterd, wortels in lemoenbotter, boere groenboontjies. 600 g vark filet in 4 gesny (porsie grootte) 4 velle filo, met botter geverf en bo-op mekaar gesit speserye en kruie van keuse of net bietjie sout en […]
Recipe by Nicolette Papas
-
EENPAN HOENDERKERRIE EN RYS
120 minuteEENPAN HOENDERKERRIE EN RYS Ek het hierdie resep vir ‘n eenpan hoenderkerrie-en-rys seker vier jaar gelede ontdek en in my eie kookboek ingeplak… en dit het my drie-en-‘n-half jaar geneem om dit te maak! Nou wens ek dat ek het dit al jare gelede begin maak het, want dis heerlik, en min moeite… perfek vir […]
Recipe by Wadi Wadi
-
MIDNIGHT SNACK-IN-A-MUG
MIDNIGHT SNACK-IN-A-MUG Diabetic Friendly recipe 1 tablespoon fine shredded coconut 1 tablespoon coconut flour 1 tablespoon cocoa 1 tablespoon xylitol 1 teaspoon baking powder 1 egg 1 tablespoon buttermilk/ milk/ cream 2 tablespoons olive oil Sauce: 50 ml warm water 1 tablespoon cocoa Mix batter in a mug. First add dry ingredients then add liquid […]
Recipe by Hettie Stoltz