Your Recipe Blog

CORA SE WORSIE MUFFINS

Avatar photo
Recipe by
Cook: 20 minute | Servings: 12 groot of 24 klein muffins

CORA SE WORSIE MUFFINS

Resep en foto: Cora Naude

  • 500 ml koekmeel
  • 15 ml bakpoeier
  • knypie sout
  • knypie rooipeper
  • 125 ml fyngerasperde chedderkaas
  • 5 ml fyngekapte vars pietersielie
  • 2,5 ml droë gemengde kruie
  • 4 weense worsies, klein gesny
  • 2 ekstra groot eiers
  • 75 ml olie
  • 312 ml melk
  • Voorverhit die oond tot 180°C.
  • Sif meel, bakpoeier, sout en rooipeper saam.
  • Roer kaas, pietersielie, gemengde kruie en worsies by.
  • Klits eiers, olie en melk saam.
  • Meng melkmengsel en meelmengsel liggies saam.
  • Skep beslag in muffinpannetjies en bak vir 20 minute.

 

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page