-
RINIE SE FRIKKADELLE
RINIE SE FRIKKADELLE 500 g tuisgemaakte maalvleis 1 pakkie bruin uiesoppoeier swartpeper na smaak ½ teelepel chillieflakes 1 teelepel knoffelflokkies 1 teelepel Italian herbs ½ koppie room/plein jogurt (genoeg om die vleis te bind) ½ teelepel sout Meng alles saam in ‘n bak. Maak balletjies van omtrent 70 mm in deursnee en pak in ‘n […]
Recipe by WayneDugmore
-
LEMOENKWAS (OROS) TERT
LEMOENKWAS (OROS) TERT 30 ml gelatien 75 ml koue water 1 blik yskoue Ideal melk 200 ml witsuiker 400 ml Oros 1 pak Tennisbeskuitjies vir kors Week gelatien in koue water en verhelder oor kookwater – hou eenkant. Klits Ideal melk tot styf, klits suiker geleidelik by. Klits gesmelte gelatien en Oros saam en voeg […]
Recipe by Stien Rust
-
MAKLIKE ROOMBROODJIE
MAKLIKE ROOMBROODJIE 1 pak gekoopte brooddeeg 1 pakkie bruin uiesoppoeier gerasperde kaas 250 ml vars room Maak deeg in bolletjies en pak in oond pot of swartpot. Strooi soppoeier oor die broodbolletjies. Gooi room oor. Strooi kaas oor. Bak teen 160°C vir 40 min. Nota: Ek breek bolletjies los en sny dan in snytjies. Bron […]
Recipe by Rina Kleinhans
-
POTSTICKERS
POTSTICKERS 2 koppies koekmeel of 1.5 koppies meel en ½ koppie Maizena ½ koppies kookwater Meng meel met water. Knie ‘n minuut of twee tot die deeg bymekaar kom. Draai toe in kleefplastiek en laat rus vir ‘n uur. Vulsel: gerookte kaaswors ½ ui, gekerf 1 teelepel fyn knoffel sout en peper (enige ander spesery […]
Recipe by WayneDugmore
-
TIM TAM CHEESECAKE
TIM TAM CHEESECAKE Crust: 3 x 200 g packets Tim Tam biscuits 50 g unsalted butter Filling: 2 x 250 g cream cheese, room temperature ¼ cup caster sugar 2 x 180 g blocks white cooking chocolate, melted 300 ml cream, whipped 200 g block dark chocolate, melted Grease a 24 cm round spring form […]
Recipe by MeisievdC
-
LENSIESOP MET KLUITJIES
LENSIESOP MET KLUITJIES Hier is lekker kluitjies (dumplings) vir sop soos my ouma my geleer het. Kluitjies vir sop: 1 eetlepel botter ¾ koppie water ¾ koppie koekmeel knippie sout 1 eier Kook die water en botter saam. Roer die meel daarby en roer tot daar geen klontjies meer in mengsel is nie, laat afkoel. […]
Recipe by Rina Kleinhans
-
HAMBURGER PATTIES MET LENSIES
HAMBURGER PATTIES MET LENSIES 1 koppie gaar lensies, nie pap gekook nie 1 ui 4 groot knoffelhuisies 1 eier 500 g bees maalvleis Worcestersous tamatiesous blatjang groen kruie Blits die gaar lensies, ui en knoffel tot dit redelik fyn in die voedselverwerker, maar sorg dat dit steeds korrelrig is. Meng die eier, maalvleis en geurmiddels […]
Recipe by Rina Kleinhans
-
LENSIE EN COUSCOUS SLAAI
LENSIE EN COUSCOUS SLAAI 1 koppie bruin lensies, sag maar nie pap gekook 1 koppie couscous, voorberei met kookwater ½ fyngekerfde rooi ui ½ elk klein gekerfde soetrissie wieletjie swart peper Feta kaas 1 handvol vars Dhania, fyn gekap Slaaisous 2 – 3 knoffeltoontjies, fyngemaak 1 teelepel sout ¼ koppie olyf olie Meng die slaai […]
Recipe by adamcloete
-
SUKSES SOETKOEKIES
SUKSES SOETKOEKIES 6 koppies koekmeel 2 koppies suiker 4 teelepels bakpoeier 4 eiers 2 koppies sagte botter (unsalted botter werk die beste) Meng botter en suiker saam tot romerig. Voeg eiers by. Voeg droë bestanddele by en klits tot stywe deeg. Rol deeg uit op meel oppervlakte as jy vorms gaan gebruik en druk af. […]
Recipe by Rina Kleinhans
-
LEKKER KLAM GEMMERKOEKIES
LEKKER KLAM GEMMERKOEKIES 4 koppies nat bruinsuiker (hou 1 koppie eenkant) 2 koppies margarien 1 kg goue stroop 16 koppies koekmeel 4 eiers 3 eetlepels koeksoda 1 teelepel sout 2 eetlepels kaneel 5 eetlepels gemmer Room die margarien en suiker deeglik. Meng eiers een vir een by. Voeg die stroop by. Los die koeksoda in […]
Recipe by Stien Rust