Your Recipe Blog

LENSIE EN COUSCOUS SLAAI

LENSIE EN COUSCOUS SLAAI

  • 1 koppie bruin lensies, sag maar nie pap gekook
  • 1 koppie couscous, voorberei met kookwater
  • ½ fyngekerfde rooi ui
  • ½ elk klein gekerfde soetrissie
  • wieletjie swart peper Feta kaas
  • 1 handvol vars Dhania, fyn gekap
  • Slaaisous
  • 2 – 3 knoffeltoontjies, fyngemaak 
  • 1 teelepel sout
  • ¼ koppie olyf olie

Meng die slaai bestanddele deeglik.
Meng die knoffel, sout en olyfolie saam en meng die slaaisous deur die lensiemengsel.
Hou vir ten minste oornag of langer in die yskas vir die beste smaak.

Resep geplaas deur Delene Breytenbach
Foto:  Delene Breytenbach 

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page