Your Recipe Blog

RINIE SE FRIKKADELLE

RINIE SE FRIKKADELLE

  • 500 g tuisgemaakte maalvleis
  • 1 pakkie bruin uiesoppoeier
  • swartpeper na smaak
  • ½ teelepel chillieflakes
  • 1 teelepel knoffelflokkies
  • 1 teelepel Italian herbs
  • ½ koppie room/plein jogurt (genoeg om die vleis te bind)
  • ½ teelepel sout

Meng alles saam in ‘n bak.
Maak balletjies van omtrent 70 mm in deursnee en pak in ‘n gespuite oondvaste bak en bedek met foelie.
Bak vir ‘n uur in ‘n voorverhitte oond op 180°C.
Verwyder die foelie en verbruin effens op stadige rooster vir omtrent 10 minute of mooi bruin.

Nota:
Ons het dit saam met gebakte skyfies geniet en was djeeeerlik.

Foto en resep: Gideon Louw

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page