Your Recipe Blog

HAMBURGER PATTIES MET LENSIES

HAMBURGER PATTIES MET LENSIES

  • 1 koppie gaar lensies, nie pap gekook nie
  • 1 ui
  • 4 groot knoffelhuisies
  • 1 eier
  • 500 g bees maalvleis
  • Worcestersous
  • tamatiesous
  • blatjang
  • groen kruie

Blits die gaar lensies, ui en knoffel tot dit redelik fyn in die voedselverwerker, maar sorg dat dit steeds korrelrig is.
Meng die eier, maalvleis en geurmiddels by die lensie- en uiemengsel in.
Maak lekker dik patties  en sit vir ongeveer 30 minute in die yskas.
Rooster tot gaar in die oond of braai in die pan met bietjie olyfolie.
Pak jou burger soos jy daarvan hou met tamatie, blaarslaai, kaas en die pattie, of net waarvan jy hou en geniet.

Foto en resep:  Corne Liebenberg

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page