-
TUISGEMAAKTE MALVALEKKERS
TUISGEMAAKTE MALVALEKKERS 30 ml gelatien 400 g (470 ml) suiker 15 ml vloeibare glukose of gouestroop 2 groot eierwitte vanieljegeursel, opsioneel koskleursel, opsioneel 50 ml versiersuiker 50 ml mielieblom Sprinkel die gelatien oor 100 ml water in ’n klein bakkie. Meng die suiker, glukose, ’n knypie sout en 250 ml water in ’n kastrol. Verhit […]
Recipe by Rina Kleinhans
-
OUMA LIEFIE SE BOTTERSKORSIESOP
OUMA LIEFIE SE BOTTERSKORSIESOP 2 uie, opgekap 50 ml botter 2 seldery stingels 10 ml kerrie 1 ml neutmuskaat 1 liter hoender aftreksel 1 kg botterskorsie, klaar geskil en kleiner gesny 1 lemoen, skil gerasper en sap uitgedruk 150 ml melk 100 ml room sout en peper na smaak Sorteer die eerste 5 bestanddele oor […]
Recipe by Rina Kleinhans
-
SUPER SIMPLE HAKE THERMIDOR
SUPER SIMPLE HAKE THERMIDOR Ek het vanaand hierdie hake gereg vir aandete gemaak. Ek het dit saam met kapokaartappels bedien. 750 g Hake 2 tablespoons cake flour 1 teaspoon salt 2 tablespoons butter 320 ml milk 180 ml beer 1 egg yolk 1 tablespoon spring onions mushrooms 1 cup Cheddar cheese, optional In a pot, […]
Recipe by Rina Kleinhans
-
LEKKER BOTTERVERSIERSEL
LEKKER BOTTERVERSIERSEL Die resep maak genoeg versiersel om ‘n dubbellaag koek of 24 kolwyntjies te versier. (Ons gebruik Stork Bake vir ‘n heerlike smaak, jy kan egte botter ook gebruik indien jy so verkies). Heibre Schronen – ek gebruik wit woodenspoon botter om die versiersuiker spierwit te kry en die # op die cupcake is […]
Recipe by Rina Kleinhans
-
HOENDERSLAAI MET MAYONNAISE, MOSTERD EN HEUNING SOUS
HOENDERSLAAI MET MAYONNAISE, MOSTERD EN HEUNING SOUS Aandete! Genoeg vir 2 persone. Griekse slaai soos verkies – tamatie, komkommer, blaarslaai, Feta ens, sit op elke bord Hoender: 3 hoenderborsies, in repe gesny ½ ui, grof gekap ½ knoffelhuisie, fyn gekap sout en grof gemaalde swartpeper na smaak 1 tiemie takkie Braai hoenderrepe, uie en knoffel […]
Recipe by Stien Rust
-
WENK VIR BERGING VAN VARS VYE
WENK VIR BERGING VAN VARS VYE Vyetyd!! As die vye te vinnig te veel raak, dan doen ek die volgende. Pluk vye wat uitgeswel is, maar nog nie baie sag is nie. Kook ‘n pot water met ‘n knippie sout in. Sodra dit vinnig kook, plaas vye in pot. Sodra die water net weer begin […]
Recipe by Wadi Wadi
-
PETRO SE VINNIGE KOEKIES
PETRO SE VINNIGE KOEKIES 500 g koue botter 5 x 250 ml koppies koekmeel 1 x 250 ml koppie gesifte versiersuiker Meng alles tot ‘n lekker sagte degie met jou hande en handpalms. Dit vat ‘n rukkie voordat dit bymekaar kom. Hou net aan; dis terapeuties. Knyp klein stukkies deeg af (ongeveer 15 g balletjies […]
Recipe by Wadi Wadi
-
ELSIE SE GRANADILLAKOEK
ELSIE SE GRANADILLAKOEK 250 g margarien 1 ¼ koppies suiker 2 koppies koekmeel 3 teelepels bakpoeier ¼ teelepel sout ½ koppie mielieblom ¾ koppie water ¼ koppie granadillamoes 4 eiers 1 teelepel vanieljegeursel Room botter en suiker tot lig en donsig. Klits eiers een vir een by en klits goed na elke byvoeging. Voeg geursel […]
Recipe by Rina Kleinhans
-
KUBAANSE SKYFIES
KUBAANSE SKYFIES Dis nou die lekkerste chips en dis vrek vullend. 1 pakkie fyngemaakte spek 1 pakkie Knorr Pastasous (36 g) (Three Cheese) 2 eetlepels koekmeel 1 vienna 250 ml melk ‘n handvol gerasperde kaas gevriesde aartappel skyfies (slap chips) speserye van jou keuse Plaas die skyfies in die mikrogolf tot dit ontdooi is. Braai […]
Recipe by adamcloete
-
SAMPIOEN BOURGUIGNON
SAMPIOEN BOURGUIGNON Ek het ‘n vegetariese gereg gemaak om saam te vat na ‘n vriend se verjaarsdag ete. Dit het heerlik uitgekom! Die foto is die volgende dag geneem toe ek die ‘’leftovers’’ warm gemaak het… 1 kg portobello sampioene, gewas en in helfte gesny 1 wortel, gekap in 1 cm blokkies 1 medium groot […]
Recipe by ClaudetteB