-
OONDGEROOSTERDE GROENTE
OONDGEROOSTERDE GROENTE “Liezl het vir haar en vroulief dié groente vergadering gemaak in die oond. Hulle sê dit was baaaaie lekker.” patatblokkies, na smaak uie repies, na smaak groen soetrissies stukkies (“peppers”), na smaak beetblokkies, na smaak en vooraf gekook wortelsblokkies of baba wortels, na smaak en vooraf gekook botterskorsieblokkies (butternut), na smaak en vooraf […]
Recipe by Wadi Wadi
-
CARLA SE GROENVYEKONFYT POEDING IN ‘N KOPPIE
CARLA SE GROENVYEKONFYT POEDING IN ‘N KOPPIE “Vandag iets anders probeer – vrek lekker en vining – groenvyekonfyt poeding in ‘n koppie! Resep ontwerp vir vir twee koppies.” 4 eetlepels bruismeel 5 eetlepels suiker 3 eetlepels kookolie knippie sout 1 eier 5 eetlepels melk 1 proppie vanieljegeursel 2 klein groenvyekonfyt vye, fyn gesnipper 4 eetlepels […]
Recipe by Wadi Wadi
-
GIDEON SE SWARTMOSSELS
GIDEON SE SWARTMOSSELS “Hierdie lekker swartmossels was voorberei deur my en Liezl. Dit was djeeerlik saam met geroosterde brooitjies.” 2 eetlepels botter 1 ui, gekap 4 knoffelhuisies, gekap 2 rooirissies, ontpit en gekap (ons het 3 gebruik) 1 koppie witwyn 500 ml room 2 teelepels aromat 1 kg mossels 1 suurlemoen se gerasperde skil sprietuie, […]
Recipe by Wadi Wadi
-
ILZE SE BRAAIVLEIS-VOUDEGIES (WRAPS)
ILZE SE BRAAIVLEIS-VOUDEGIES (WRAPS) Die woord “allegaartjie” is vir my een van die mooiste Afrikaanse woorde… en een wat my ma baie gebruik het vir Sondagaandetes – wanneer al die bietjies oorblyfsels in die yskas opgebruik moet word voordat die week begin! So het ek ‘n allegaartjie in die yskas – drie verskillende soorte braaivleis […]
Recipe by Wadi Wadi
-
JAPANESE BEEF TACOS WITH QUICK PICKLED CUCUMBER
JAPANESE BEEF TACOS WITH QUICK PICKLED CUCUMBER 2 baby cucumbers 2 knobs ginger 2 cloves garlic 500 g beef strips mixed sesame seeds 12 mini flour tortillas ½ cup Japanese dressing mixed green salad ½ cup coconut sweet chilli mayonnaise olive oil 4 tablespoons vinegar (rice wine or white wine) 2 teaspoons sugar 2 teaspoons […]
Recipe by Wadi Wadi
-
CECIL SE GEURIGE VARKSKOTTEL
CECIL SE GEURIGE VARKSKOTTEL 800 g varkfilet, fyn gesny Marinade: 5 knoffelhuisies, fyngedruk 2 cm gemmer, gerasper 1 klein ui, gekap 1 peer, gerasper 1 appel, gerasper ½ koppie soyasous 1 eetlepel sesame-olie 1 eetlepel suiker 1 sprietui, gekap ½ teelepel witpeper Sous: oestersous terakisous rooipeper bietjie gaar spaghetti/noedels, opsioneel sesame-sade Meng marinade bestanddele saam […]
Recipe by Wadi Wadi
-
VARKNEK SCHNITZEL MET CHEDDAMELT SOUS
VARKNEK SCHNITZEL MET CHEDDAMELT SOUS “Vanaand het Liezl ‘n ander vibe na my rooster gebring. Ons het varknek schnitzel oppie kole gebraai saam met ‘n cheddamelt sous. Vroulief het vir ons die lekkerste tjips en slaai gemaak. Wat ‘n fees was dit nie saam met ‘n stukkie boerewors.” genoeg varknekvleis vir 4 persone koekmeel, vir […]
Recipe by Wadi Wadi
-
ALTA SE SOET JALAPENOSOUS
ALTA SE SOET JALAPENOSOUS Die resep is deur Alta self ontwikkel. “Daar is twee souse in die illustrasie van die kleinbordjie – die boonste is winkelsous, en die onderste een ons sin. Hierdie resep lewer ‘n mediumwarm sous. Jy kan ook gewone soet brandrissie-sous op die basis van hierdie resep maak, en ook ‘n peppadewsous […]
Recipe by Wadi Wadi
-
MAALVLEIS EN PORTOBELLO SAMPIOENE
MAALVLEIS EN PORTOBELLO SAMPIOENE 2 pakkies portobello sampioene (om en by 13 sampioene) 1 pakkie spek stukkies 500 g maalvleis margarien olie sout en peper Robertsons feshly ground country herb blend 1 groot ui Kaassous: ongeveer 2 – 3 koppies of na gelang 2 eetlepels margarien 1 koppie gerasperde kaas 2 koppies melk 2 eetlepels […]
Recipe by Hettie Stoltz
-
KERRIE VARKVLEIS MET BOTTERBONE
KERRIE VARKVLEIS MET BOTTERBONE Iemand is so op haar stukke om te kook wanneer sy alleen is, maar dit lyk uit die boeke uit lekker!!😜 1 kg varknek, in blokkies gesny ½ koppie koekmeel 1 ui, opgekap ½ groen soetrissie, opgekap 1 tamatie, opgekap 1 blikkie kerrie botterboontjies 1 teelepel rajah “mild and spicy” kerriepoeier […]
Recipe by Hettie Stoltz