-
SNOEK MET RISSIESOUS IN DIE OOND
1 Uur 15 minuteSNOEK MET RISSIESOUS IN DIE OOND Het lekker snoek gemaak met patats. 1 gevlekte vars snoek appelkooskonfyt na smaak (ek dit sommer in die mikrogolf gesmelt) fyn gekapte rissie na smaak mosterd (gewone spuit mosterd) na smaak knoffel na smaak foelie Plaas snoek bo-op die foelie in ‘n oondpan. Smeer snoek met appelkooskonfyt en mosterd, […]
Recipe by Claudette Bester
-
MAALVLEISPASTEI MET SKILFERKORSDEEG
MAALVLEISPASTEI MET SKILFERKORSDEEG skilferkorsdeeg, ontdooi 500 g maalvleis sout en peper, na smaak 1 groot ui 250 ml gevriesde gemengde groente of ertjies 1 groot aartappel of 2 medium-aartappels, in blokkies gesny olie, om uie te braai 5 ml fyn naeltjies 30 ml Worcestersous 15 ml tamatiesous 1 beesvleisekstrak blokkie, met 350 ml kook water […]
Recipe by Wadi Wadi
-
ALTA SE SWARTWOUD KERSIEKOEK
ALTA SE SWARTWOUD KERSIEKOEK Beslag: 2 koppies koekmeel 2 koppies strooisuiker 3 teelepels bakpoeier knippie sout ½ koppie olie 7 ekstragroot eiers, geskei ½ koppie kakaopoeier tussen ¾ en ampervol koppie kookwater 5 ml vanilla geursel 2 ml kremetart Kersievulsel: 1 houer swartkersies, sonder pitte (in blikkie of bottel) knippie sout 1 hoogvol eetlepel vlapoeier […]
Recipe by Wadi Wadi
-
TROOSKOS SHEBASOUS
TROOSKOS SHEBASOUS “Trooskos… vandat ek kan onthou, is dit ons Vrydagaandete… mieliepap, “shebasous”, lekker gebraaide wors en knoffelsousbone. Hierdie sous vries baie goed en kan met sukses vermenigvuldig word.” Shebasous: 2 uie, in ringe gesny ½ pannetjie sampioene, in skyfies gesny 1 lekker groot murg van groente (marrow), in blokkies gesny ½ groenrissie, in blokkies […]
Recipe by Wadi Wadi
-
MUSHY PEAS
MUSHY PEAS “Our version of Mushy Peas – we love it, how about you?” 225 g regular green split peas boiling water 2 teaspoons baking soda 3 cups water 1 teaspoon salt Dissolve baking soda in boiling water. Place dried green split peas in a bowl and pour the boiling water over them so their […]
Recipe by Wadi Wadi
-
KORINGSLAAI
KORINGSLAAI 3 koppies gaar koring 1 blikkie pitmielies 1 koppie gevriesde baba ertjies 1 ui in blokkies gesny ½ geelrissie en ½ rooirissie in blokkies gesny sout en peper na smaak Smoor die uie en die geel- en rooirissie. Voeg nou al die bestanddele bymekaar en meng liggies. Voeg die sout en peper by na […]
Recipe by Hettie Stoltz -
HOENDER CHAKALAKA SOP (WESVALIA SOP)
2 en half ureHOENDER CHAKALAKA SOP (WESVALIA SOP) 1 heel hoender 1 pakkie groentesop (die pakkies wat hulle reeds opmaak in die winkel met seldery, rape, wortels en preie) 1 pakkie 4 in 1 sop mengsel 2 blikkies Chakalaka 1 pakkie Knorr Chakalaka sop / kerrie groentesop ½ koppie suiker sout en peper Plaas die hoender in ‘n […]
Recipe by Claudette Bester
-
SOETKORS VIR MELKTERTJIES OF GROOT TERTKORSE
SOETKORS VIR MELKTERTJIES OF GROOT TERTKORSE Ek gee die resep, ek weet nie hoeveel tertdoppies dit maak nie, ek gebruik 16 koppies koekmeel op ‘n slag, ek bak groot hoeveelhede op 1 slag. Die doppies krimp nie, maar die resep moet presies so aangemaak word en klits tot dit romerig is, ek gebruik my groot […]
Recipe by MeisievdC -
INGELEGTE KOEJAWELS
INGELEGTE KOEJAWELS Eerste koejawels klaar ingelê, nou is ons pê. My koejawels was 12 kilo’s, maar my stroop vul ek aan. Met ander woorde ek pak soveel koejawels in stroop soos my kastrol toe laat, kook vinnig, pak in flesse, vul op met warm stroop. Ek kook nie al die koejawels gelyk nie anders pop […]
Recipe by MeisievdC -
BLOU OREO ROOMYS
5 ureBLOU OREO ROOMYS 5 ml blou koekkleursel 15 ml vanilla geursel 1 blikkie kondensmelk 500 ml room 1 pakkie sjokolade Oreo koekies Breek pak Oreo koekies op in stukke en hou eenkant. In ‘n glasbak of voedselverwerker, klop room, koekkleursel en vanilla geursel saam tot stywe punte vorm. Voeg kondensmelk by roommengsel en meng goed […]
Recipe by MeisievdC


















