-
MELKTERT ROOMYS
5-7 ureMELKTERT ROOMYS Melktert vulsel: 400 ml melk 1 eier 62.5 ml suiker 25 ml koekmeel 25 ml mielieblom 7.5 ml botter 1 ml vanilla geursel sout Roomys: 1 blikkie kondensmelk 1 eetlepel vanilla geursel 2 koppies koue room kaneel gebreekte klapperkoekies, opsioneel Melktert vulsel:Kook die melk in ‘n kastrol tot kookpunt.In ‘n aparte houer, meng […]
Recipe by Tasha
-
PAPTERT MET KAASKRULLE
PAPTERT MET KAASKRULLE Ek het toe die naweek paptert met kaaskrulle gemaak, my familie het hul vingers afgeëet. Braai saam: 1 pak spek, in blokkies gesny 1 groot ui, gekerf 1 bakkie sampioene, opgekerf Voeg by: 1 – 2 pakke kaaskrulle fyn gedruk (pas aan na gelang van die hoeveelheid pap) 250 ml room gaar […]
Recipe by Rina Kleinhans -
SEEDED WHEAT LOAF WITH NUTS
SEEDED WHEAT LOAF WITH NUTS Wheat loaves with nuts and seeds. Homemade bread is always tastier than shop bought. 1 kg white bread flour (I used stoneground white bread flour) 10 ml salt 30 ml butter or margarine 10 ml sugar 10 g/ 1 sachet instant dry yeast 650 ml lukewarm water ¾ cup mixed […]
Recipe by Leora
-
MIELIEPAP POFFERS MET SPEK
MIELIEPAP POFFERS MET SPEK Ek’t die naweek Sue se poffertjies gemaak en dit was djeeeerlik. Ek het die resep bietjie aangepas en dit in my rooi pannetjie oppie kole gedoen. Iets lekker om oor die naweek te maak. 1 koppie gaar slap mieliepap 1 koppie koekmeel 1 koppie gerasperde kaas 1 eier, geklits 2 teelepels […]
Recipe by Tasha
-
OONDGEBAKTE VARKSTERTJIES MET KNOFFEL
OONDGEBAKTE VARKSTERTJIES MET KNOFFEL Ekt vanaand vir ons die heerlike varkstertjies in die oond gaargemaak. Vroulief het lekker “smash” gemaak wat ons saam met die stertjies geniet het …dit was djeeeeeerlik. 6 ontvelde varkstertjies 1 groot ui 4 eetlepels olyfolie 2 eetlepels balsamiese asyn 3 eetlepels bruinasyn 2 eetlepels Dijon mosterd 1 eetlepel sout 3 […]
Recipe by Dalene
-
SPEK- EN SAMPIOENPASTA MET KAASSOUS
SPEK- EN SAMPIOENPASTA MET KAASSOUS Hoeveelheid hang af van hoeveel mense. Ons was 4. 1 pak pasta, jou keuse 1 ui, fyn gekerf vars sprietuie, gekerf 4 toontjies vars knoffel, gekerf 1 groen soetrissie, gekerf ½ pakkie sampioene, fyn op gesny origanum, tiemie, pietersielie en knoffel en sperserye geursel sout en fyngemaakte growwe peper 4 […]
Recipe by Dalene
-
DEATH BY CHOCOLATE PUDDING
DEATH BY CHOCOLATE PUDDING 250 ml cake flour 10 ml baking powder 1 ml salt 125 ml sugar 30 ml cocoa 30 ml soft butter or margarine 125 ml milk 2,5 ml vanilla essence Topping: 50 ml cocoa 125 ml soft brown sugar – treacle sugar (I use Demarara or Muscovado, both from Hullets) 500 […]
Recipe by Rina Kleinhans -
SHANGHAI STEAK
SHANGHAI STEAK 1 kg medallions kruisskyf, in dun skyfies gesny 2 eetlepels Maizena 100 ml olyf/makadamia olie 3 eetlepels asyn, rys of gewone witasyn 4 eetlepels soyasous 2 eetlepels bruinsuiker 1 ui, fyn gekap 1 koppie ertjies of gevriesde gemengde groente, ontvries 2 opgehoopte teelepels koeksoda Plaas die die kruisskyf medallions in ‘n glasbak en […]
Recipe by Leora
-
DIEPGEBRAAIDE BABA AARTAPPELS
DIEPGEBRAAIDE BABA AARTAPPELS Ek’t ook gistraant die rooi pannetjie opgesaal en die heerlike klein aartappetjies gebak. baba aartappels sout olie vir braai Aromat Kook soveel baba aartappeltjies soos jy wil saam met ‘n teelepel sout. Kneus die gaar aartappel deur dit liggies met ‘n vurk te druk. Plaas die aartappels in warm olie en bak […]
Recipe by Tasha
-
AARTAPPEL SKILLIES
AARTAPPEL SKILLIES Ek ontdek ‘n stuk netvet innie vrieskas en ek moés toe iets daarmee maak. 4 medium aartappels, gaar gekook netvet, genoeg om die aartappels apart toe te draai sout en swartpeper na smaak rissievlokkies na smaak Jimmy sous na smaak Dop die velletjies af van die gaar afgekoelde aartappels. Plaas dit op ‘n […]
Recipe by Marlene Potgieter


















