-
OONDGEROOSTERDE SALM OP PASTA
OONDGEROOSTERDE SALM OP PASTA Resep en foto: Elizabeth Haupt Eerstens het ek gesorg dat al wat ‘n graatjie uit die vis is. salm, in porsies gesny Meng die volgende saam: 150 ml suurlemoen sap 150 ml lemoensap 1 eetlepel knoffel 200 ml bruinsuiker 100 ml water sout en pepper na smaak groot takkie roosmaryn Ekstra: […]
Recipe by Rina Kleinhans -
MARTIE SE TERTDOPPIES
MARTIE SE TERTDOPPIES Resep en foto’s: Martie Labuschagne Ek het talle doppie resepte probeer en toe maar my eie een gemaak en dit is ‘n groot sukses, klein en groot tertdoppe en die een raak nie soggy nie. Kan gebruik word vir soet- en soutterte. 420 g koekmeel 5 ml sout 15 ml suiker 200 […]
Recipe by Rina Kleinhans -
DADELBALLETJIES SONDER EIERS
DADELBALLETJIES SONDER EIERS Resep: Naudèa Visser Foto: Heidi van Rooyen 250 g margarien of botter ¾ koppie suiker 500 g opgesnyde dadels 1 pakkie Marie beskuitjies, fyngemaak ¾ koppie klapper ekstra klapper om bolletjies in te rol Verhit margarien en suiker tot suiker gesmelt is. Voeg die dadels by en hou aan verhit tot dadels […]
Recipe by Rina Kleinhans -
CREMORA VERSIERSEL
CREMORA VERSIERSEL Resep geplaas deur Venetia Fourie Foto: Anel Mienie 1 sakkie Cremora poeier (400 g) 1 koppie kookwater 2 pakkies kitspoedings van jou keuse Meng die Cremora en kookwater goed en verkoel in vrieskas vir 1 uur. Klits die Cremoramengsel op hoë spoed vir 8 minute. Voeg by: 2 pakkies kitspoedings van jou keuse, […]
Recipe by Meisie van der Colff
-
CARROT AND PECAN NUT LOAF
CARROT AND PECAN NUT LOAF Recipe and photo: Yasmeen Ibrahim 3 large carrots, chopped ½ cup brown sugar 2 eggs 150 g butter ¼ teaspoon bicarbonate of soda ½ teaspoon of ground cinnamon 1 cup of self raising flour 1 cup of crushed pecans (leave aside a few for the top) Blend carrots, eggs, sugar and butter […]
Recipe by Leora
-
OLIEKOEKIES
OLIEKOEKIES Resep en foto: Ilze Jacobs Ek deel ‘n resep wat ek op allrecipes.com gekry het, maar aangepas het na ons smaak. ‘n Maklike en vinnige koekieresep, en goedkoop ook. 190 ml olie (ek gebruik Canola) 190 ml suiker 2 eiers 10 ml vanilla geursel 625 ml koekmeel 5 ml koeksoda ½ teelepel sout 250 […]
Recipe by Dalene
-
VRUGTEROOMYS MET VARIASIES
VRUGTEROOMYS MET VARIASIES Resep en foto’s: Susan Gericke 4 ryp piesangs 1 houer ekstra volroom Griekse jogurt ¼ koppie suiker karamelgeursel Plaas bestanddele in ‘n voedselverwerker tot glad, skep in ‘n roomys houer en plaas in die vrieskas. Baie lekker. Ek haal dit net ‘n rukkie voor gebruik uit, dan’s dit bietjie sagter. 1 kg […]
Recipe by Marika -
CARAMEL CUSTARD ICE CREAM
CARAMEL CUSTARD ICE CREAM Recipe and photo: Rosalie Van Eeden Scheffer 500 ml prepared custard 250 ml cream 1 tin caramel condensed milk 1 big slab of pepperment flavoured chocolate, grated Beat all the ingredients together until well blended. Pour in a 1 liter container and freeze. Take out 30 minutes before serving, to soften […]
Recipe by Marika -
LEKKER KERRIE-FRIKKADELLE
LEKKER KERRIE-FRIKKADELLE Resep: Benhet Nieuwenhuizen Foto: Laurette Hitchcock Frikkadelle: 1.2 kg beesmaalvleis 1 ui, baie fyn gekap 1 eetlepel tamatiesous 1 eetlepel Worcestershiresous 1 eetlepel blatjang 1 teelepel appelkooskonfyt knypie gemaalde koljander knypie gemaalde kruienaeltjies 1 teelepel sout peper na smaak 1 koppie vars broodkrummels (ek het oats gebruik) 1 eier Sous: 4 eetlepels olie […]
Recipe by Meisie van der Colff
-
MAYONNAISE MET KNOFFEL EN ROOSMARYN
MAYONNAISE MET KNOFFEL EN ROOSMARYN Resep: Homesteading Family Resep voorgelê: Angie Werwicht Oberholzer Hierdie mayonnaise resep hou langer in die yskas. Twee weke om presies te wees. Ek maak dit met ‘n ‘immersion blender’. 1 eier 2 eetlepels whey/brine 2 teelepels vars suurlemoen sap ½ teelepel sout 1 ¼ koppie avokado olie 1 teelepel Dijon […]
Recipe by Marika


















