-
VLAKVARK RIBBETJIE OP DIE KOLE
VLAKVARK RIBBETJIE OP DIE KOLE Marineer die vlakvark ribbetjie in die volgende marinade vir 4 dae in die yskas. Hoeveelhede hang af van die hoeveelheid vlakvark wat jy gaan braai, die vleis moet bedek wees onder die marinade. 250 ml karringmelk 250 ml liquifruit, enige geur van jou keuse Haal vlakvark ribbetjie uit die marinade. […]
Recipe by elsoniabadenhorst
-
SWARTBESSIE EN MARASCHINO KERSIE KAASKOEK
SWARTBESSIE EN MARASCHINO KERSIE KAASKOEK Nou mensies, julle moet nou een ding mooi verstaan, Ek en broskors deeg is nou nie maats nie en ek het nou al geleer om ‘n bietjie te “cheat”. Ek koop nou my tertdoppe hier by ons lokale Tesco, maar ek het ‘n killer kaaskoek wat genoeg is vir drie […]
Recipe by elsoniabadenhorst
-
MAKE YOUR OWN KING CONE
MAKE YOUR OWN KING CONE My king cone… Peppermint Crisp! 2 tins Nestle caramel 5 bars of Peppermint Crisp (49 g) 2 cups cream 1 vanilla pod (ek het net vanilla essence gebruik) 8 sugar cones 8 sheets baking paper Place 1 tin of caramel in a bowl and paddle with a spatula until caramel […]
Recipe by Stien Rust -
PETRE SE LEKKER VRUGTEKOEK
PETRE SE LEKKER VRUGTEKOEK 1,3 kg vrugtekoekmengsel 400 g rooi glanskersies 250 g ontpitte dadels, grof gekap 250 g gemengde neute 1 flessie groenvye, gekap 15 groterige stukke maketaan, fyn gekap 1 koppie bosbessies (cranberries) 250 ml brandewyn 500 g botter 500 ml sagte bruinsuiker 10 ekstra groot eiers 10 ml vanieljegeursel 10 ml karamelgeursel […]
Recipe by Stien Rust -
FILLET WITH ORIGANUM
FILLET WITH ORIGANUM After being away for a while it is good to be back where meat is still cheap according to international standards. Today I made an old family favorite which is great on a fire or in the oven. I used double for todays meal, but here goes. Marinate the day before for […]
Recipe by Rina Kleinhans -
SWARTMOSSELS OP DIE KOLE
SWARTMOSSELS OP DIE KOLE 20 skoongemaakte swartmossels, een dop verwyder 1 rooi brandrissie, fyngekap met pitte en al 100 g gekapte dunnerige gebraaide kaaswors sap van een suurlemoen 3 huisies vars fyngekapte knoffel ½ koppie olyfolie ½ koppie tamatiesous (selfgemaak) 1 eetlepel gelykvol paprika ½ koppie gekapte pietersielie Meng al die bestanddele behalwe die mossels, […]
Recipe by Stien Rust -
DUBBEL KAAS, HAM EN AVOKADO ROOSTERBROODJIES
DUBBEL KAAS, HAM EN AVOKADO ROOSTERBROODJIES Hier is ‘n heerlike roosterbroodjie met Roomkaas, ham, avokado en gouda kaas.. ek noem dit sommer “Rina’s dubble cheese, ham and Avo toastie” Geniet hom dadelik sodat die kaas sommer nog sulke drade trek… yummies Hoeveelhede hang af van hoeveel toebroodjies jy wil maak: gesnyde brood van jou keuse […]
Recipe by Rina Kleinhans -
SJOKOLADE KOEK MET STROOP
SJOKOLADE KOEK MET STROOP Beslag: 250 ml koekmeel 250 ml strooisuiker 20 ml bakpoeier 40 ml kakao 2 ml sout 250 ml warmwater 5 ml vanilla geursel 2 groot eiers 60 ml olie Los kakao in warmwater op en voeg vanilla by. Klits eiers en olie goed saam. Meng droë bestanddele saam. Meng nou die […]
Recipe by elsoniabadenhorst
-
BLATJANG AARTAPPELS IN DIE MIKROGOLF
BLATJANG AARTAPPELS IN DIE MIKROGOLF 6 groot aartappels sout 400 ml blatjang 250 ml kookwater 125 ml mayonnaise 1 pakkie dik bruin uiesoppoeier Stoom aartappels in skil net tot sag. Verwyder skil en sny aartappels in ringe. Plaas aartappels in 2 liter bak. Meng die bestanddele en skep dit oor die aartappels, mikrogolf op hoog […]
Recipe by MeisievdC -
OUTYDSE GORTSOP
OUTYDSE GORTSOP Ek het die resept vir outydse ‘Gortsop’ gemaak en wat is hy lekker!! Ek het net ‘n paar veranderinge gemaak, in plaas van so baie uie die helfte vervang met prei en 1 groot aartappel by gesit in die eerste kook fase. Daarna het ek die vleis en lourier blare uitgehaal en alles […]
Recipe by adamcloete


















