Your Recipe Blog

BLATJANG AARTAPPELS IN DIE MIKROGOLF

BLATJANG AARTAPPELS IN DIE MIKROGOLF

  • 6 groot aartappels
  • Sout
  • 400 ml blatjang
  • 250 ml kookwater
  • 125 ml mayonnaise
  • 1 pakkie dik bruin uiesoppoeier

Stoom aartappels in skil net tot sag.
Verwyder skil en sny aartppels in ringe.
Plaas aartappels in 2 liter bak.
Meng die bestanddele en skep dit oor die aartappels, mikrogolf op hoog  vir 15 min.
Bedien warm.

Resep en foto: Meisie van der Colff

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5