Your Recipe Blog

VLAKVARK RIBBETJIE OP DIE KOLE

VLAKVARK RIBBETJIE OP DIE KOLE

Marineer die vlakvark ribbetjie in die volgende marinade vir 4 dae in die yskas.
Hoeveelhede hang af van die hoeveelheid vlakvark wat jy gaan braai, die vleis moet bedek wees onder die marinade.

  • 250 ml karringmelk
  • 250 ml liquifruit, enige geur van jou keuse

Haal vlakvark ribbetjie uit die marinade.
Braai dit op baie lae hitte kole tot gaar.
Gooi suurlemoensap, swartpeper en braai speserye oor terwyl dit gebraai word.
Dit is heerlik.

Resep en Foto: Walter Smal

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page