-
MEXICAN SNICKERDOODLES
MEXICAN SNICKERDOODLES (die bruin koekies in die middel) ½ cup butter, softned ¾ cup granulated sugar ¾ cup brown sugar 1 teaspoon cream of tartar ½ teaspoon baking soda ½ teaspoon salt ¼ teaspoon cayenne pepper 2 eggs, room temperature 1 tablespoon vanilla extract ½ cup cocoa 2 ¼ cup all purpose flour Cinnamon sugar […]
Recipe by Rina Kleinhans -
“CHOC CHIP” KOEKIES MET KONDENSMELK
“CHOC CHIP” KOEKIES MET KONDENSMELK Met twee tiener seuns in die huis, bak ek altyd- hierdie Choc Chip koekie is nogals maklik en rek lekker- drie groot koekiepanne se koekies. 5 koppies bruismeel 1 blikkie kondensmelk 500 g botter 1 koppie witsuiker of strooisuiker 1 koppie choc chips Verhit oond tot 180ºC. Room botter en […]
Recipe by Rina Kleinhans -
HOENDERPASTEI MET MAKLIKE KORS
HOENDERPASTEI MET MAKLIKE KORS Vulsel: 6 hoenderfillette, in blokkies gesny 500 g sampioene, opgekerf 2 wortels, gerasper 1 prei, opgekerf 1 seldery, opgekerf handjevol seldery blare, opgekerf 250 g spek stukkies 1 groot ui, gekerf 400 ml melk 100 ml room 1 eetlepel knoffel 1 eetlepel heelkorrelmosterd ½ teelepel origanum 20 ml whiskey 1 pakkie […]
Recipe by elsoniabadenhorst
-
BACON HOCK SOUP
2 hoursBACON HOCK SOUP Delicious!! 1 bacon hock (smoked pork – the end of the leg bit, average weight 1,5 – 2 kg) 2 carrots, grated 1 onion, grated 1 potato, grated 1 zucchini, grated (baby marrow) salt and pepper, to taste Put everything in slow cooker, cover with water and cook on high till hock […]
Recipe by Wadi Wadi
-
CAROL SE KAASKOEK
CAROL SE KAASKOEK Ek wil net graag noem dat ek aanvanklik baie skepties was oor hierdie kaaskoek met die paar bestanddele! Ek het in die verlede kaaskoeke gebak – baie duur en glad nie goed uitgekom nie. Hierdie kaaskoek is regtig BAIE LEKKER! My man wat vol dinge is met kaaskoek sê dat dit een […]
Recipe by Stien Rust -
SKAAPTJOPS-A-LA-ITALIA
SKAAPTJOPS-A-LA-ITALIA Stap 1: 8 skaaptjops 1 fyngesnyde ui sout en swartpeper, na smaak 2 eetlepels olyfolie 1 eetlepel botter vars kruie, na smaak (tiemie, basiliekruid, steranys, roosmaryn) In ‘n swaarboom pan, ek gebruik gietyster, voorverhit olie en net voor rookpunt, voeg eetlepel botter by. Roerbraai uie tot sag. Voeg kruie by en braai tjops wat […]
Recipe by Stien Rust -
MARINA SE KERRIEPERSKESLAAI
MARINA SE KERRIEPERSKESLAAI Hierdie is ‘n heerlike bykos. Ek eet dit sommer bo-op ‘n sny tuisgebakte brood ook, hierdie perskeslaai is nou vir jou heerlik! 1 groot blik perskes, sny kleiner as dit in halwes is 6 uie, in ringe gesny Giet die sap van die perskes af, hou die vrugte eenkant en kook die […]
Recipe by Rina Kleinhans -
KERRIEVIS OM TE BOTTEL
KERRIEVIS OM TE BOTTEL Resep en foto: Flipkotie Olivier As ek en my man koud kry, soek ons kerrie kos. Dan steek ons die kaggel in die kombuis aan en dan bly ek heeldag in my kombuis wat so lekker warm is. So het ek vandag kerrievis gemaak. Dit in bottels gestoor. 1.8 kg vis […]
Recipe by MeisievdC -
ALTA SE PEKANNEUT TERTJIES
ALTA SE PEKANNEUT TERTJIES Foto en resep: Alta Gunter van Dyk Ek het hierdie treffer resep by ‘n Vriendin van my gekry in Amirillo. Deeg: 420 g koekmeel, gesif bietjie sout 240 g botter, koud in blokkies gesny 25 ml strooisuiker 3 eiergele 30 ml yswater 7 ml suurlemoensap Klits eiers, yswater en suurlemoensap saam. […]
Recipe by MeisievdC -
BRAAIVLEIS PIZZA
BRAAIVLEIS PIZZA 400 g oorskiet braaivleis/wors, in stukkies gesny en reeds gaar 3 eetlepels blatjang 2 eetlepels soet soyasous ½ teelepel fyn knoffel 2 eetlepels sweet chili sous 2 eetlepels Worcestersous sout pepper en Italian speserye, na smaak 2 – 3 drupples Liquid Smoke, optional 2 pizza basisse Meng al die bestanddele saam met die […]
Recipe by Stien Rust



















