Your Recipe Blog

BRAAIVLEIS PIZZA

Avatar photo
Recipe by
Cook: 25 min

BRAAIVLEIS PIZZA

  • 400 g oorskiet braaivleis/wors, in stukkies gesny en reeds gaar
  • 3 eetlepels blatjang
  • 2 eetlepels soet soyasous
  • ½ teelepel fyn knoffel
  • 2 eetlepels sweet chili sous
  • 2 eetlepels Worcestersous
  • sout pepper en Italian speserye, na smaak
  • 2 – 3 drupples Liquid Smoke, optional
  • 2 pizza basisse

Meng al die bestanddele saam met die vleis.
Plaas op Pizza basis (en enige iets anders wat na jou smaak is, ek het ingelegde perskes op myne gehad)
Bak vir 15 min by 200°C.
Strooi kaas bo-oor en bak verder vir 10 min tot kaas gesmelt is.

Resep en foto: Suenell Liebenberg

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page