-
SMAAKLIKE KRUIEBROOD
SMAAKLIKE KRUIEBROOD 2 pakkies spek en kaas “potato bake” 250 ml melk 250 ml room 1 teelepel knoffel pasta 1 pak winkeldeeg oreganum, na smaak Mozerella kaas, na smaak Gouda kaas, na smaak gerookte paprika, na smaak Meng die “Potato Bake” met die melk en room. Meng die knoffel pasta by. Maak bolletjies van die […]
Recipe by WayneDugmore
-
SKAAPNEKTJOPS KASSEROL
SKAAPNEKTJOPS KASSEROL 6 skaapnektjops 250 ml water 75 ml tamatiesous 25 ml Worcestersous 25 ml asyn 5 ml (1 teelepel) suiker bietjie koekmeel 250 ml (1 koppie) pypie-macaroni 1 groot ui, gekap 250 ml (1 koppie) gerasperde Chedderkaas sout en peper na smaak Bespuit die kasserol (met ‘n deksel) met kleefwerende spuitmiddel en geur die […]
Recipe by Wadi Wadi
-
PEKANNEUT BROSLEKKERS (BRITTLE)
PEKANNEUT BROSLEKKERS (BRITTLE) Ek het hierdie heerlikste ” pekan brittle ” gemaak. So ‘n lekker soetigheidjie is tog te heerlik! 2 opgehoopte koppies suiker 1 teelepel sout 2 koppies pekanneute, in stukkies gebreek ¾ koppie water Meng die suiker, sout en water goed. Verhit die mengsel op hoë hitte tot die suiker opgelos is, sonder […]
Recipe by Wadi Wadi
-
DIE BESTE “DIEPBRAAI-METODE” BIEFSTUK
DIE BESTE “DIEPBRAAI-METODE” BIEFSTUK 4 x 250 g biefstukke van jou keuse 2 koppies (228 g) koekmeel 2 teelepels bakpoeier 1 teelepel koeksoda 1 teelepel swartpeper ¾ teelepel sout 1½ koppies (375 ml) karringmelk 1 eier 1 eetlepel pepersous (bv Tabasco) 2 knoffelhuisies, fyngemaak 3 koppies (570 g) wit groentevet (vegetable shortening) vir diepbraai ¾ […]
Recipe by Wadi Wadi
-
SKEEPSWRAK ETE
30 minuteSKEEPSWRAK ETE Dit lyk soos ‘n skeepswrak, smaak soos koningskos. En dis vining. Die voorbereidingstyd hang van hoe vining jy pakkies kan oopknip en/of blikkies kan oopmaak! En dit sal magies en mae volmaak op ‘n besige middag of aand. 500 g maer gemaalde beesvleis met 15 ml olie vir braai 250 g pakkie macaroni- […]
Recipe by Wadi Wadi
-
KOEDOE WILDSPASTEI IN DRUKKOKER EN OOND
KOEDOE WILDSPASTEI IN DRUKKOKER EN OOND ¼ of meer koedoe blad of boud, in porsies verdeel vir drukkoker uie na smaak, in kwart ringe gesny wortels na smaak, in ringetjies gesny aartappels na smaak, in blokkies gesny blikkies gemengde groente, na smaak suurlemoensap, na smaak neutmuskaat en naeltjies, na smaak 1 pakkie beesstert soppoeier winkel-blaardeeg, […]
Recipe by Wadi Wadi
-
OX LIVER AND ONION
OX LIVER AND ONION 1 ½ kg ox or sheeps liver (I used ox) 2 – 3 large onions flour for coating oil salt and pepper Clean liver, remove membrane around the liver and cut into steaklets. (I soak my liver in salt water for a little while). Pour some flour in a plate and […]
Recipe by Hettie Stoltz -
SOUSKLUITJIES (MIKROGOLF)
SOUSKLUITJIES (MIKROGOLF) Stroop: 500 ml kookwater 5 ml kaneel 15 ml botter (1 etlepel) 15 ml suurlemoensap (1 eetlepel) 5 ml karamelgeursel (of vanielje) 375 ml bruinsuiker 5 ml gemmer Plaas in mikrogolfoond vir ongeveer ±8-minute op hoog en kook tot suiker opgelos het. (Moenie deksel op sit nie, stoom sal stroop verdun). Beslag: 140 […]
Recipe by Johanna Zwiegelaar
-
JOAN’S APPLE TART
JOAN’S APPLE TART Recipe: Joan Bal Photo: Meisie van der Colff Dough: 250 ml sugar 250 ml flour 5 ml baking powder 45 ml margarine 3 eggs 2 ml salt 80 ml milk 1 tin pie apples Cream sugar and eggs very well. Sift flour, baking powder and salt together. Add melted margarine and milk […]
Recipe by MeisievdC -
LEKKERSTE WORTELKOEK OOIT
LEKKERSTE WORTELKOEK OOIT Beslis een van die lekkerste wortelkoeke wat ek al geëet het, ek kan hom regtig aanbeveel. Klits goed saam tot lig: 3 eiers 375 ml suiker Voeg by en klits goed saam : 250 ml olie Sif saam in aparte bak: 500 ml koekmeel 5 ml koeksoda 10 ml bakpoeier 5 ml […]
Recipe by Rina Kleinhans


















