-
PORK- OR BOEREWORS CABBAGE ROLLS
PORK- OR BOEREWORS CABBAGE ROLLS Moes die een uitdink want het ‘n kool met ‘n klomp baie groot en harde buite-blare gehad!! Maar was ‘n heerlike gereg. 8 big cabbage leaves, stalks removed boiling salted water 25 ml olive oil ½ onion, chopped 6 pork sausages, chopped (lowest carb you can find – or substitute […]
Recipe by Elmabrittzventer
-
MERINGUEVERSIERSEL MET KARAMELSOUS
MERINGUEVERSIERSEL MET KARAMELSOUS Ek het ‘n vanillakoek gebak en hierdie versiersel gebruik. Meringueversiersel: 6 groot eierwitte 1 koppie witsuiker (ek het die suiker in ‘n voedselverwerker verpoeier) 1 knippie sout (sodat die meringue nie na eier smaak nie) 5 ml karamelgeursel Voeg die eierwitte, suiker en sout in ‘n vuurvaste glasbak en roer tot gemeng. […]
Recipe by Marlene Potgieter
-
INDIESE SKAAPKERRIE
INDIESE SKAAPKERRIE 30 – 45 ml olie 1 kg skaap/lamskenkels 1 ui, in ringe gesny 30 ml knoffel, fyn gesny 15 ml vars gemmer, fyn gesny 3 – 4 aartappels, in kwarte gesny Speserymengsel: sout en peper na smaak 25 ml breyani-masala 10 ml fyn komyn 15 ml breyani heel speserymengsel 30 ml matig of […]
Recipe by Marika
-
GEGEURDE RYS
GEGEURDE RYS 1 koppie gaar rys 1 groot ui, gekap 6 repies spek, gesnipper ¼ elk rooi-, geel- en groensoetrissie (bell pepper), gekap 1 x 250 g pakkie sampioene, opgekerf aromat of spice-for-rice, na smaak Meng alles saam en geur met speserye. Bedien saam met enige vleis. Resep en foto: Amanda Austen
Recipe by Wadi Wadi
-
PAPAJA EN WORTELSLAAI
PAPAJA EN WORTELSLAAI “Ek het so ‘n aartappelmessie wat repe sny soos spaghetti – werk lekker vir wortels en ander groente ook en het my wortels in klein repies hiermee gesny. Lemoensap of naartjiesap kan ook bygevoeg word indien dit effens droog is óf as die papaja nie soet is nie. Ek het dit net […]
Recipe by Wadi Wadi
-
TANT HELIE SE MELKTERT
TANT HELIE SE MELKTERT Hierdie resep is in 2009 gekroon as Sarie Kos se melktert wenresep. Ek het die resep Saterdag getoets om dit op ons blog te plaas. Ek het egter nie die skilferkors self gemaak nie, want dit is net heeltemal te veel werk. Mens kry heerlike skilferdeeg te koop en ek het […]
Recipe by Bernadene
-
JOGURT EN PIESANGBROOD
JOGURT EN PIESANGBROOD Eerste keer wat ek die resep toets. Ek het die pan net half vol gemaak, ek was bang dat dit oor die rante sal rys. Dit is heerlik klam. 125 g botter 200 g strooisuiker 1 eier 4 piesangs, fyngedruk 50 g pekanneute, gekap 1 koppie granadillajogurt 125 g koekmeel 7,5 ml […]
Recipe by louise hollenbach
-
LEKKERSTE PIESANG MUFFINS
LEKKERSTE PIESANG MUFFINS 500 ml koekmeel 5 ml koeksoda 5 ml bakpoeier 5 ml fyn kaneel 250 ml witsuiker 4 medium of 3 groot oorryp piesangs 250 ml mayonnaise 10 ml vanilla geursel Druk die piesangs fyn met ‘n vurk en meng met die mayonnaise. Voeg geursel by en meng deur. Sif die meel, koeksoda, […]
Recipe by louise hollenbach
-
JOHN DORY EN -PAPILLOTE
JOHN DORY EN -PAPILLOTE What an easy, quick, delicious way to prepare fish, when it is too warm to cook. 4 John Dory fillets (170 – 230 g each) 2 carrots, cut thin julienne 2 tomatoes, sliced thinly 2 leeks, cut in thin julienne (use white and part of green) 3 cloves garlic, finely chopped […]
Recipe by MeisievdC
-
VANILLA CAKE WITH BUTTERCREAM ICING
VANILLA CAKE WITH BUTTERCREAM ICING 4 eggs ¾ cup of sugar 1 teaspoon vanilla essence ½ cup of oil ½ cup of boiling water 1 ½ cups of cake flour 3 teaspoons of baking powder Cream eggs, sugar and vanilla essence until light and fluffy. Combine oil and boiling water mixture and fold into your […]
Recipe by MeisievdC