Your Recipe Blog

GEGEURDE RYS

GEGEURDE RYS  

  • 1 koppie gaar rys
  • 1 groot ui, gekap
  • 6 repies spek, gesnipper
  • ¼ elk rooi-, geel- en groensoetrissie (bell pepper), gekap
  • 1 x 250 g pakkie sampioene, opgekerf
  • aromat of spice-for-rice, na smaak

Meng alles saam en geur met speserye.
Bedien saam met enige vleis.

Resep en foto: Amanda Austen

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page