-
ELIZE’S EGG SALAD
ELIZE’S EGG SALAD You can serve the salad on fresh ciabatta, or iceberg leaves. Salad: 8 hard boiled eggs, cut into quarters 1 Gherkin, finely diced 1 small shallot, finely diced fresh chives, finely diced, you can use dried Sauce: ½ cup mayonnaise 1 teaspoon brandy 1 teaspoon tomato sauce 1 teaspoon Worcestershire sauce 1 […]
Recipe by Rina Kleinhans -
SALMON SERVED WITH CREAMY POTATOES AND CARROTS
SALMON SERVED WITH CREAMY POTATOES AND CARROTS Fish: 1 x whole salmon, cut into pieces size of your choice crushed chillies, amount depends on how hot you want it to be light soy sauce teaspoon of honey 3 cloves of crushed garlic pinch of ginger 100 ml lemon juice pinch of salt 2 tablespoons of […]
Recipe by Rina Kleinhans -
NICO SE KERRIE BLOMKOOLSOP
NICO SE KERRIE BLOMKOOLSOP Lekker en vinnig om te maak vir onverwagse koue aande. 1 kop blomkool 3 groot aartappels, in kwarte gesny 1 gekapte ui 2 teelepels fyn knoffel 5 stokke gekerfde seldery 1 teelepel sout 3 teelepels kerrie 1 teelepel borrie ½ teelepel rooipeper 3 lourierblare 1 pakkie wit uiesoppoeier 2 koppies melk […]
Recipe by Rina Kleinhans -
TAAI HOENDER VLERKIES EN NEKKIES
TAAI HOENDER VLERKIES EN NEKKIES 125 ml sojasous 45 ml heuning 2 knoffelhuisies, gekneus 60 ml soet brandrissiesous 80 ml suurlemoensap 30 ml gekapte vars koljander 12 – 16 hoendervlerkies of nekkies Meng alles behalwe die hoender in ‘n groot pan of ‘n plat kastrol. Plaas die hoendervlerkies / nekkies in die mengsel en verhit […]
Recipe by adamcloete -
MIKROGOLF KORSLOSE MELKTERT
MIKROGOLF KORSLOSE MELKTERT Hierdie mikrogolf melktert is baie lekker, maar verdubbel die beslag vir ‘n groot tertbak, of gebruik ‘n klein tertbakkie. ½ koppie suiker ½ koppie koekmeel 2 eiers 2 koppies koue melk 1 teelepel bakpoeier 1 hoogvol eetlepel botter knippie sout Room botter, suiker en eiergele. Voeg droë bestanddele om die beurt met […]
Recipe by adamcloete -
SOET SUUR HOENDER MET SAMPIOENE EN PYNAPPEL
SOET SUUR HOENDER MET SAMPIOENE EN PYNAPPEL Resep en foto: Rina Kleinhans Hierdie is ‘n heerlike resep, bietjie baie moeite om te maak, maar so die moeite werd, ek kan dit regtig aanbeveel. 4 ontbeende hoenderborsies, in blokkies gesny sout, peper en hoenderspeserye, na smaak 1 koppie mielieblom 2 eiers, geklits kookolie, vir diep braai […]
Recipe by Rina Kleinhans -
GEBAKTE AARTAPPELSLAAI
GEBAKTE AARTAPPELSLAAI – GROOTMAAT Foto: Meisie Van Der Colff Ongeveer 15 ruim porsies Bedien saam met braaivleis. 20 medium grootte gekookte aartappels (nie te sag gekook nie), sny in blokkies en pak in oondpan Witsous: 2 koppies melk 3 eetlepels margarien 3 eetlepels koekmeel sout en peper na smaak Plaas bogenoemde in ‘n mikrogolf houer […]
Recipe by MeisievdC -
MALVALEKKERS MET KLAPPER
MALVALEKKERS MET KLAPPER (MARSHMALLOWS) 4 koppies suiker of strooisuiker 4 teelepels vanilla geursel 2 eierwitte 2 hoogvol eetlepels gelatien 2 koppies kookwater Gebruik ‘n elektriese menger, gooi eierwitte, suiker en vanilla in die mengbak, en meng liggies. Meng gelatien met kookwater en gooi bietjies gewys by suikermengsel terwyl dit heeltyd geklits word. Klits alles saam […]
Recipe by Hettie Stoltz -
POF-VERSIERSEL BINNE 7 MIN
POF-VERSIERSEL BINNE 7 MIN Dit is nie ryk nie. Dit vorm ‘n bros meringue buite, maar binne is dit sag. Eet binne 24 uur. Nota: Sit 1 teelepel Maizena by as jul in klam klimaat bly of dit reën dae is. Dit help met “crunch” lagie. 375 ml witsuiker 75 ml water 2 eierwitte 1 […]
Recipe by Hettie Stoltz -
AMARULA CHEESECAKE
AMARULA CHEESECAKE Crust: 200 g digestive biscuits, about 13 biscuits 100 g butter, melted Filling: 200 ml whipping cream, very cold 150 ml Amarula cream liqueur (if you’re stuck, you can use Cape Velvet or leave out the booze for a plain no-bake cheesecake) 4 teaspoon gelatine powder 500 g cream cheese, softened to room […]
Recipe by Stiena











