-
MARTIE SE PLAT BROOD
MARTIE SE PLAT BROOD 2 koppies koekmeel 1 ½ teelepel bakpoeier 1 teelepel sout ¾ koppie water ⅓ koppie olyfolie knippie Maldon sout ekstra olyfolie Sif die meel, sout en bakpoeier saam, voeg water en olie by. Meng en knie liggies. Deel deeg in ses en rol dun uit. Ek het op een roosmaryn opgesit, […]
Recipe by Stiena -
HOLLANDSE APPELTERT
HOLLANDSE APPELTERT Resep geplaas en foto: Joyce Geers Resep by ‘n Hollandse vriendin gekry. Tweede foto en kommentaar: Wilna Dorfling My weergawe van “Hollandse Appeltert”. Ek het deeg hoeveelhede gebruik soos in resep , maar vulsel net een blik appels gebruik aangesien ek ‘n kleiner tertpan het. Deeg: 300 g koekmeel 200 g Stork Bake 175 […]
Recipe by Stiena -
LEMON MERINGUE CHEESECAKE
LEMON MERINGUE CHEESECAKE Crust: 250 g Tennis biscuits 110 g butter, melted Filling 1 tub (230 g or 250 g) cream cheese 1 can condensed milk 2 extra large eggs, separated 60 ml (¼ cup) lemon juice 15 ml (1 tablespoon) grated lemon zest 125 ml (½ cup) castor sugar Preheat the oven to 200ºC. […]
Recipe by WayneDugmore
-
HEERLIKE DEEG VIR GEBAKTE VIS
HEERLIKE DEEG VIR GEBAKTE VIS Voorbereiding: Sny porsies vis. Hierdie beslag is genoeg vir ongeveer 10 porsies of meer. Meng Aromat en meel, doop al jou vis daarin, bedek goed met meel en plaas die vis in die yskas om koud te word. Maak ‘n deeg van die volgende: 2.5 koppies koekmeel 2.5 teelepel bakpoeier […]
Recipe by WayneDugmore
-
KUMQUAT CHUTNEY
KUMQUAT CHUTNEY 1 kg kumquats (as jy dit oornag gelos het sal die pitte bo dryf, skep net af) ½ cup vinegar ½ cup sugar Cut kumquats in halves or quarters. Mix them with the sugar and vinegar and leave overnight. Then cook it on low heat for half an hour, stirring frequently. Mix curry leaves, […]
Recipe by Stiena -
CURRY TOMATO RELISH / KERRIE TAMATIESMOOR
CURRY TOMATO RELISH / KERRIE TAMATIESMOOR ‘n “Zambia Boerie Roll”. Gebruik die beste wors wat jy kan kry en die is heerlike, nou net uit die oond, bruin brood rolletjies. The perfect accompanying sauce for crumbly putu pap or boerewors rolls. 4 kg peeled tomatoes, chopped 1 kg onions, finely chopped 1 ½ cups sugar […]
Recipe by Stiena -
CHICKEN PASTA BAKE
CHICKEN PASTA BAKE (Saturday night pasta) butter, for greasing 250 g penne 1 onion, roughly chopped 3 skinless, boneless chicken breasts, cut into thin strips roughly the size of your little finger 1 tablespoon paprika 2 tablespoons olive oil salt and freshly ground black pepper For the sauce: 50 g butter 50 g plain flour […]
Recipe by Stiena -
GEROOSTERDE GROENTE EN WORS OP KOESKOES
GEROOSTERDE GROENTE EN WORS OP KOESKOES Genoeg groente vir 4 (vandag s’n was aartappels, botterskorsie, rooi uie, sampioene en Brusselse spruite) 500 g boerewors, ‘n effens vetterige boerewors werk lekker 1 koppie koeskoes (couscous) Voorverhit die oond toto 200 ºC. Sny al groente op in groterige stukke. Plaas al die groente in ‘n oondpan, bedruip […]
Recipe by Stiena -
HOENDER EN GROENTESOP MET MOROKAANSE SPESERYE
HOENDER EN GROENTESOP MET MOROKAANSE SPESERYE Die 2 koppies vloeistof waarin ek ‘n heel hoender gestoom het vir ‘n quiche gisteraand, het ek vandag gebruik as die basis vir my sop. Of 2 koppies hoenderaftreksel. Voeg die volgende by: 1 groot aartappel, geskil en grof gerasper 1 groot wortel, geskil en grof gerasper 1 groot […]
Recipe by Rina Kleinhans -
LEKKERBEK PIESANGKOEK
LEKKERBEK PIESANGKOEK 1 koppie suiker ¾ koppie kookolie 4 eiers 4 piesangs, fyngemaak 1 ekstra heel piesang vir agterna 2 koppies bruismeel 1 pakkie butterscotts kitspoeding 1 teelepel koeksoda ½ teelepel sout 1 teelepel vanilla essense ½ koppie melk ½ koppie fyngekapte okkerneute, plus ekstra vir versiering Voorverhit die oond tot 180ºC. Smeer ‘n ringkoekpan […]
Recipe by Rina Kleinhans













