Your Recipe Blog

HEERLIKE DEEG VIR GEBAKTE VIS

HEERLIKE DEEG VIR GEBAKTE VIS

Voorbereiding:
Sny porsies vis.  Hierdie beslag is genoeg vir ongeveer 10 porsies of meer.
Meng Aromat en meel, doop al jou vis daarin, bedek goed met meel en plaas die vis in die yskas om koud te word.

  • Maak ‘n deeg van die volgende:
  • 2.5 koppies koekmeel
  • 2.5 teelepel bakpoeier
  • 3.5 koppies water
  • 1/3 teelepel koeksoda (mespunt soos die oumense sal sê)

Laat die deeg rus vir tenminste 5 min. Skud nou al die oortollige meel van die vis af. Doop in die beslag en bak in matige warm olie tot mooi bruin. Moenie te vinnig probeer om die vis om te draai nie, laat ongeveer 3 min en draai dan om, en braai die ander kant ook bruin, moenie te veel aan die vis roer nie.

Foto: Esme Scheepers Van Wyk

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page