Your Recipe Blog

MARTIE SE PLAT BROOD

MARTIE SE PLAT BROOD

  • 2 koppies koekmeel
  • 1 ½ teelepel bakpoeier
  • 1 teelepel sout
  • ¾ koppie water
  • 1/3 koppie olyfolie
  • knippie Maldon sout
  • ekstra olyfolie

Sif die meel, sout en bakpoeier saam, voeg water en olie by. Meng en knie liggies. Deel deeg in ses en rol dun uit. Ek het op een roosmaryn opgesit, ander een rissie en knoffel, komyn, seseme sade, roosmaryn sout op die ander. (Kan ook olywe, fetekaas of waarvoor jy lus is, opsit)
Sprinkel olyfolie en Maldon sout bo-oor en bak vir so 8 min op 200°C.

Foto en resep- Martie Fourie Moolman

Leave a Review

Your email address will not be published.

*

1 2 3 4 5