-
CHICKEN PASTA BAKE
CHICKEN PASTA BAKE (Saturday night pasta) butter, for greasing 250 g penne 1 onion, roughly chopped 3 skinless, boneless chicken breasts, cut into thin strips roughly the size of your little finger 1 tablespoon paprika 2 tablespoons olive oil salt and freshly ground black pepper For the sauce: 50 g butter 50 g plain flour […]
Recipe by Stien Rust -
GEROOSTERDE GROENTE EN WORS OP KOESKOES
GEROOSTERDE GROENTE EN WORS OP KOESKOES Genoeg groente vir 4 (vandag s’n was aartappels, botterskorsie, rooi uie, sampioene en Brusselse spruite) 500 g boerewors, ‘n effens vetterige boerewors werk lekker 1 koppie koeskoes (couscous) Voorverhit die oond toto 200 ºC. Sny al groente op in groterige stukke. Plaas al die groente in ‘n oondpan, bedruip […]
Recipe by Stien Rust -
HOENDER EN GROENTESOP MET MOROKAANSE SPESERYE
HOENDER EN GROENTESOP MET MOROKAANSE SPESERYE Die 2 koppies vloeistof waarin ek ‘n heel hoender gestoom het vir ‘n quiche gisteraand, het ek vandag gebruik as die basis vir my sop. Of 2 koppies hoenderaftreksel. Voeg die volgende by: 1 groot aartappel, geskil en grof gerasper 1 groot wortel, geskil en grof gerasper 1 groot […]
Recipe by Rina Kleinhans -
LEKKERBEK PIESANGKOEK
LEKKERBEK PIESANGKOEK 1 koppie suiker ¾ koppie kookolie 4 eiers 4 piesangs, fyngemaak 1 ekstra heel piesang vir agterna 2 koppies bruismeel 1 pakkie butterscotts kitspoeding 1 teelepel koeksoda ½ teelepel sout 1 teelepel vanilla essense ½ koppie melk ½ koppie fyngekapte okkerneute, plus ekstra vir versiering Voorverhit die oond tot 180ºC. Smeer ‘n ringkoekpan […]
Recipe by Rina Kleinhans -
CHRISTELLE SE MAALVLEISPASTEI
CHRISTELLE SE MAALVLEISPASTEI Vulsel: ± 800 g beesmaalvleis 2 medium uie, opgekerf 3 medium wortels, fyn blokkies gesny 2 eetlepels bruinasyn sout en peper, na smaak knoffelvlokkies, na smaak bietjie olie om alles in te braai Braai bogenoemde saam oor matige hitte in ‘n medium grootte pan, tot alles mooi bruin en gaar is. 3 […]
Recipe by Rina Kleinhans -
VINNIGE BOTTERBROODJIES VIR ONTBYT (HALOGEN)
VINNIGE BOTTERBROODJIES VIR ONTBYT (HALOGEN) Sif die volgende saam: 500 ml meelblom 20 ml bakpoeier 2 ml sout Vryf die volgende in die meelmengsel in dat dit soos krummels lyk: 25 ml gerasperde botter Meng die volgende: 160 ml melk 1 eier Roer die melkmengsel liggies by die meelmengsel in. Sit die deegmengsel op ‘n […]
Recipe by adamcloete -
GEMENGDE GROENTE MET ‘N VERSKIL
GEMENGDE GROENTE MET ‘N VERSKIL 500 g gemengde groente (met broccoli en blomkool ens) 1½ koppie mayonnaise 1 koppie melk 1 pakkie wit uiesoppoeier Meng alles saam en sit in oondvaste bak. Mikrogolf vir 15 minute. Roer elke 5 minute. Laat staan vir 5 minute. Bedien warm. HEERLIK! Resep geplaas deur Elmien Claassen Downey Foto: […]
Recipe by adamcloete -
BRAN MUFFINS
BRAN MUFFINS Recipe posted and photo: Yasmeen Ibrahim Recipe can be used to make a bran loaf. Nuts, raisins or cranberries etc can be used in the mixture too. Dry Ingredients 2 cups raw bran 2 ½ cups nutty wheat 2 ½ teaspoon bicarbonate of soda Wet Ingredients 2 beaten eggs 1 ½ cups brown […]
Recipe by WayneDugmore
-
CLASSIC FRENCH VANILLA SOUFFLÉ
CLASSIC FRENCH VANILLA SOUFFLÉ For Coating the Soufflé Dish: butter, enough to coat the dish ¼ cup sugar To Make the Soufflé: 1 ⅓ cups milk, divided ⅓ cup plus 2 tablespoons sugar ⅓ cup all-purpose flour 1 ½ tablespoons unsalted butter 2 teaspoons vanilla extract 4 large eggs, separated Garnish: confectioners’ sugar, for dusting […]
Recipe by WayneDugmore
-
NATACHA SE GRANADILLASTROOP
NATACHA SE GRANADILLASTROOP 24 granadillas se pulp ½ suurlemoen se sap ½ teelepel sout 4 koppies suiker 5 koppies water Kook vir 8 minute en plaas in ‘n gesteriliseerde bottel, seël dadelik. Resep geplaas deur Natacha Visagie Foto: Natacha Visagie
Recipe by adamcloete












