NATACHA SE GRANADILLASTROOP
- 24 granadillas se pulp
- ½ suurlemoen se sap
- ½ teelepel sout
- 4 koppies suiker
- 5 koppies water
Kook vir 8 minute en plaas in ‘n gesteriliseerde bottel, seël dadelik.
Resep geplaas deur Natacha Visagie
Foto: Natacha Visagie
Category: