-
SJOKOLADE UITROL KOEKIES
SJOKOLADE UITROL KOEKIES Die koekies is vrek lekker! Ek weet nie of hulle lank genoeg gaan hou om te versier nie… (lewer 30-36 koekies wat 7.5 cm groot is) 225 g botter (bietjie kouer as kamer temperatuur) 55 g wit margarien 350 ml suiker 2 groot eiers 5 ml vanilla geursel 5 ml sout 3.5 […]
Recipe by Rina Kleinhans
-
VINNIGE GEROOSTERDE VARKTJOP MET KOOLSLAAI
VINNIGE GEROOSTERDE VARKTJOP MET KOOLSLAAI Dis waaaarm…so ‘n vinnige varktjop vanaand met geroosterde pampoen en koolslaai. 6 varktjops ½ koppie BBQ sous ½ koppie peri-peri sous van jou keuse 3 dik skywe pampoen, skil en al maar geen pitte sout en peper na smaak Plaas varktjops in ‘n oondbak uitgevoer met bakpapier. Pak pampoen tussen […]
Recipe by Stien Rust
-
MARLI SE KNOFFEL EN KRUIE BOTTERBROODJIES
MARLI SE KNOFFEL EN KRUIE BOTTERBROODJIES 125 g botter/margarien 550 ml bruismeel 15 ml suiker 7 ml sout 250 ml melk ½ teelepel knoffel ½ teelepel Italian Herbs (spice) ½ teelepel pietersielie (spice) Nota: Al die speserye en knoffel kan volgens smaak gebruik word. Ek het ook sommer die pan met bietjie spray ‘n cook […]
Recipe by Stien Rust
-
HEERLIKE LITCHI KOEK
HEERLIKE LITCHI KOEK 2 koppies bruismeel 2 eiers 1 teelepel koeksoda (bicarb) 1 koppie suiker 1 medium blik litchi met sous (of fruit cocktail) Meng alles saam. Skep in voorbereide koekpan of ringpan. Bak vir ± 30 min tot gaar op 180 ºC voorverhit oond. Maak sous: 3 eetlepels botter ½ koppie Idealmelk 1 teelepel […]
Recipe by Rina Kleinhans
-
BRINED ROAST CHICKEN
BRINED ROAST CHICKEN Chicken has been in balsamic vinegar brine for 20 hours. Going into the oven now with Mediterranean herb butter stuffed under the breast skin. It should be super moist 🤞🏻 1 whole chicken or pieces ½ lemon or slices if using chicken pieces 125 ml coarse salt 250 ml brown sugar (I […]
Recipe by adamcloete
-
HAWERMOUT KOEKIES
HAWERMOUT KOEKIES Hierdie koekies is van daai “kannie ophou” koekies, bak sommer genoeg die eerste keer, anders gaan jy gou weer bak 🙂 360 g botter/margarien 3 koppies elk hawermout, klapper en koekmeel 15 ml bakpoeier 3 eiers 3 koppies bruin suiker 15 ml koeksoda 45 ml stroop Room botter en suiker saam. Voeg die […]
Recipe by adamcloete
-
COCONUT CUPCAKES
COCONUT CUPCAKES 1 box white cake mix, sifted 3 eggs 80 ml oil 240 ml sour cream 240 ml Cream of Coconut (NOT coconut cream or coconut milk – this is the syrupy stuff you use to make Pina Coladas – available in the liquor aisle at the supermarket) Preheat the oven to 180ºC. Line […]
Recipe by ClaudetteB
-
GIDEON SE WAATLEMOEN DRANKIE
GIDEON SE WAATLEMOEN DRANKIE Sekerlik kan julle sien watse smoothy die is. In die warmte hier by ons was dié ysige drankie sommer nou baaaaaaie lekker en so my eie brousel. 3 groot snye geskilde ryp soet waatlemoen 100 ml koue room 3 hoogvol koppies roomys Sny waatlemoen in stukkies en plaas in die vrieskas […]
Recipe by ClaudetteB
-
CHORIZO WITH POTATO AND GREEN BEANS
CHORIZO WITH POTATO AND GREEN BEANS Some green beans with a twist… and… delish. 3 chorizo sausage 4 potatoes medium peeled 3 garlic cloves, finely chopped 1 onion, finely chopped 2 tablespoons olive oil oil for frying potatoes 2 bay leaves 1 teaspoon paprika 500 g French fresh beans, trimmed and cut into bite size […]
Recipe by Hettie Stoltz
-
GIDEON SE VISTOEBROODJIE
GIDEON SE VISTOEBROODJIE Nou die aand het twee gebraaide harders oorgebly en toe beland hulle op ‘n heerlike toebroodjie. 2 snye brood, gesmeer met botter 2 gebraaide harders, ontgraat en gepluis 2 eetlepels mayonnaise 1 eetlepel “sweet chillie” sous Meng die mayonnaise, vis en “sweet chillie” sous saam en smeer lekker dik op die brood. […]
Recipe by Stien Rust