Your Recipe Blog

GIDEON SE VISTOEBROODJIE

GIDEON SE VISTOEBROODJIE

Nou die aand het twee gebraaide harders oorgebly en toe beland hulle op ‘n heerlike toebroodjie.

  • 2 snye brood, gesmeer met botter
  • 2 gebraaide harders, ontgraat en gepluis
  • 2 eetlepels mayonnaise
  • 1 eetlepel “sweet chillie” sous

Meng die mayonnaise, vis en “sweet chillie” sous saam en smeer lekker dik op die brood.
Dit is genoeg vir twee dubbele snye brood.
Hmmmmmm!

Resep en foto: Gideon Louw

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5