-
TOEBROODJIESMEER
TOEBROODJIESMEER Resep en foto: Louise Groenewald Ook baie lekker op ‘n soutbeskuitjie. 2 gerookte Spar Weense worsies 100 g gerookte Spar Country Ham ½ koppie gerasperde Cheddar kaas 3 – 4 eetlepels mayonnaise geurmiddels na smaak Ek het gerookte paprika en knoffel en kruie geurmiddel gebruik. Meng tot ‘n smeer in ‘n voedselverwerker. Bêre in […]
Recipe by Marika -
SKILFERKORS WORSROLLETJIES
SKILFERKORS WORSROLLETJIES Resep en foto: Alta Gunter Van Dyk Vanoggend die skilferkors worsies gebak. skilferkors deeg mosterdsous gerookte cabanossi Sny skilferkorsdeeg in repe. Smeer die deeg met mosterd. Plaas cabanossi binne die deeg en rol op. Plaas in papierbakkie en bak vir 220°C vir 20 min en weer op 180°C tot goudbruin.
Recipe by Tasha
-
BOELIEBIEF AARTAPPELGEREG
BOELIEBIEF AARTAPPELGEREG Resep en foto: Petro Labuschagne aartappels, soveel soos nodig vir die hoeveelheid mense knoffel sagte botter of margarien boeliebief, fyn gemaak of blokkies gesny gerasperde kaas ui blatjang Maak die aartappels in hulle skil gaar in die mikrogolf. Skil die aartappels en sny ronde skywe. Pak ‘n laag in ‘n oondbak. Sny vars […]
Recipe by Dalene
-
FERRERO ROCHER KOEKSTRUIF
FERRERO ROCHER KOEKSTRUIF Resep en foto: Ilze Jacobs Ek deel die resep vir ‘n hazelnut en Nutella Ferrero Rocher trifle wat ek op Instagram gesien het. 1 groot of 2 klein sjokolade rolkoeke sonder versiersel, of ‘n groot eenlaag plein sjokolade sponskoek 500 ml room 2 eetlepels versiersuiker 10 ml vanilla geursel 400 g Nutella […]
Recipe by Dalene
-
MY OUMA SE GROENTESOP
MY OUMA SE GROENTESOP Resep en foto: Danielle Liebenberg “My Ouma se resep wat ek nou nog maak, is so eenvoudig en so lekker! Dis hoe ek dit maak (alles op gevoel). Hier het jy dan die beste sop in die hele werêld. Ek maak dit al vir amper 18 jaar elke winter, en dit […]
Recipe by Wadi Wadi
-
KAKIEJONGENS (KERSIES)
KAKIEJONGENS (KERSIES) Resep en foto: Jeanette Ferreira-van Jaarsveld Elke jaar rondom Kersfees maak ek Boerjongen soos ek dit in België leer maak het: pruimedante ingelê met brandewynstroop. Vanjaar debuteer ek met my eie variasie: Kakiejongen (omdat die vrugte rooi is soos die Engelse soldate se baadjies in die Anglo-Boereoorlog). Dit is sappige ryp kersies in […]
Recipe by Rina Kleinhans -
INGELEGDE KERRIEBOONTJIES
INGELEGDE KERRIE BOONTJIES Resep en foto: Susanna Kruger Dis nou nie aandete nie. Ek het nou kerrie boontjies ingelê. 1 kg gekerfde groenboontjies 500 g gekerfde uie 15 ml kerriepoeier 10 ml borrie 15 ml Maizena 375 ml asyn 1 koppie suiker 10 ml sout 5 ml mosterdpoeier, opsioneel Kook boontjies en uie tot sag […]
Recipe by Meisie van der Colff
-
SUIKERKOEKIES MET HARDE VERSIERSEL
SUIKERKOEKIES MET HARDE VERSIERSEL Resep en foto: Marie Grobler ‘n Gewone suikerkoekie met Royal versiersel. 125 g botter of bak margarien 125 g strooisuiker 1 medium eier 1 teelepel vanilla geursel 250 g koekmeel Verhit die oond tot 180° C. In ‘n mengbak room die suiker en botter saam. Voeg die eier en vanilla by […]
Recipe by Dalene
-
HEERLIKE OOND FRIKKADELLE
HEERLIKE OOND FRIKKADELLE Resep en foto: Anne-Marie Wiehahn Heerlike oond-frikkadelle, wat nooit droog is nie. 1 kg maalvleis 80:20 vleis:vet 1 groot ui, baie fyn gekap of gerasper of verpulp met ‘n staafmenger 2 eetlepels asyn 2 eiers ½ koppie hawermout – quick cook 1 teelepel hoogvol Robertsons hoender spesery 1 teelepel hoogvol Robertsons groente […]
Recipe by Dalene
-
KERRIEBLOKKIESVLEIS MET GROENTE
KERRIEBLOKKIESVLEIS MET GROENTE Resep en foto: Riette Perold 800 g – 1 kg bees blokkiesvleis 2 gekapte uie 1 gekapte soetrissies van jou keuse 1 gekapte groen- of geel appel 1 piesang 2 eetlepels blatjang 1 eetlepel appelkooskonfyt 1 eetlepel Worcestersous 2 eetlepels asyn 2 teelepels borrie 1 teelepel masala 2 opgehoopte teelepels rajah medium […]
Recipe by Dalene


















