-
DAMARA BENEVLEIS POTJIE
DAMARA BENEVLEIS POTJIE Resep getoets en aangepas: Japie Smit Die Damara`s van Namibië maak die potjie met Namibiese Kapana speserye. Hier is my weergawe omdat ek nie Kapana speserye kon kry nie. Dit was voorwaar bleddie lekker. 1.2 kg bene-beesvleis olie paprika na smaak 2 teelepels “six gun” speserye 1 teelepel matige kerriepoeier ½ teelepel […]
Recipe by Marlene Potgieter
-
GEKRUMMELDE AARTAPPELSKYFIES
GEKRUMMELDE AARTAPPELSKYFIES Resep en foto: Christelle van Rooyen Genoeg vir 2 persone (indien bedien saam met kosse). 1 groot mondial (of soort van jou keuse) aartappel 1 koppie bruismeel Aromat knoffelvlokkies sout en peper 3 medium eiers olie vir vlakbraai Meng die meel, sout en peper, Aromat en knoffelvlokkies in ‘n bakkie. Klits die eiers […]
Recipe by Tasha
-
MAALVLEISHAPPIES
MAALVLEISHAPPIES Resep geplaas deur Sheila Marsburg Troskie Foto: Sheila Marsburg Troskie Ek het die resep by my skoonsus Sonja Robinson gekry. Dit was ‘n absolute wenner. 500 g gaar gegeurde maalvleis 250 ml melk 3 eiers, geklits 120 ml olie 250 ml koekmeel 1½ teelepel bakpoeier 2 ml sout 2 ml Aromat Meng alles saam […]
Recipe by Rina Kleinhans -
MAKLIKE 3 BESTANDDELE FUDGE
MAKLIKE 3 BESTANDDELE FUDGE Resep en foto: Nick Swart 1 kg witsuiker 400 g poeiermelk 300 ml water teen kamertemperatuur Meng suiker en poeiermelk saam in ‘n kastrol en plaas op die stoof. Maak ‘n holte in die middel en voeg die water by. Sit die stoofplaat aan en roer ‘n medium hitte tot dat […]
Recipe by Marika -
TUISGEMAAKTE VARKWORS
TUISGEMAAKTE VARKWORS Resep: Quinton Burden 170 g fyn koljander 364 g sout 43 g peper 33 g fyn naeltjies 21 g fyn neutmuskaat 25 kg varkvleis 28 mm derms Sit GEEN water of asyn by nie. Sny die vleis in blokkies en meng goed deur met al die speserye. Laat staan oornag in die yskas […]
Recipe by Rina Kleinhans -
ONTBEENDE SOET-SUUR VARKNEKPOT
ONTBEENDE SOET-SUUR VARKNEKPOT Resep en foto: Franco Dippenaar Worcestersous speserye olie 1 of 2 heel ontbeende varknekke 2 tot 3 groot uie, gekerf 750 g pak wortels, opgesny 2 eetlepels knoffel 1 liter Coke 125 ml Jimmy’s sous sout en peper 10 heel klein uitjies 5 aartappels, in kwarte gesny 1 pak sampioen, gekerf Ekstra […]
Recipe by Leora
-
QUARKSTOLLEN (MAASKAAS STOLLEN)
QUARKSTOLLEN (MAASKAAS STOLLEN) Resep en foto: Karin van Dyk Die resep is vir een brood of twee kleiner brode. 500 g koekmeel 4 teelepels bakpoeier 125 g suiker 4 teelepels vanilla suiker of 1 teelepel vanilla geursel 2 eiers 175 g botter 250 g maaskaas bietjie sout 1 teelepel amandel geursel ½ teelepel kaneel 150 […]
Recipe by Tasha
-
MANGOKONFYT
MANGOKONFYT Resep aangepas en foto: Petra Venter Dis mos nou mangoseisoen. Ek het vandag vir die tweede keer, hierdie seisoen, mangokonfyt gekook. Dis ons almal se gunstelingkonfyt. Hier is die resep. 3 kg ryp mangoblokkies, sonder skille en sonder pitte afgeweeg 1,8 kg suiker (Ek het wit gebruik, maar jy kan bruin ook gebruik) 220 […]
Recipe by Rina Kleinhans -
STOLLEN – DUITSE VRUGTEBROOD
STOLLEN – DUITSE VRUGTEBROOD Resep en foto: Petra Venter Ons het kersete op ‘n jagplaas gaan eet. Ek het egter vroeër in Desember vir ons Stollen gebak. Hier is my eie resep. Dis Duitse vrugtebrode. Ek het die resep al amper 40 jaar gelede opgestel. Stollen is duur om te maak en vat lank, maar […]
Recipe by Rina Kleinhans -
AARTAPPEL- EN GROENBOONTJIESLAAI
AARTAPPEL- EN GROENBOONTJIESLAAI Resep en foto: Marian van Deventer Iets anders as die normale aartappel slaai. Omdat ons net 2 is en ek nie geweet het of dit lekker gaan wees nie, het ek min gemaak. So jy gaan dit moet verdubbel as jy meer mense is. Maak eers sous soos resep en as dit […]
Recipe by Marika

















