-
KATARZYNA’S PUMPKIN TART
KATARZYNA’S PUMPKIN TART Sweet beginning of the autumn – pumpkin tart There are some products which are housewives’ allies. In my opinion, courgette, French pastry, beetroots and cheese belong to this group. I always have them in my fridge, because they allow me to prepare any dish in a crisis situation. Today they were joined […]
Recipe by Nicolette Papas -
ADAM SE KERRIE SEEKOS VETKOEK
ADAM SE KERRIE SEEKOS VETKOEK Toe ek vir ‘n vriend noem dat ek vir ons gaan vetkoek maak met…..toe voltooi hy die sin met “…kerrie maalvleis”. Net waar hy sy fout gemaak het. Ek was nie lus vir die gewone voorspelbare nie. Ek was lus vir kerrie seekos vetkoek. Vir die vinnige vetkoek, gebruik ek […]
Recipe by adamcloete -
HETTIE SE SOETRISSIE SOUS
HETTIE SE SOETRISSIE SOUS 150 – 300 g “Bishop’s Crown” rissies (haal pitte uit, hoe meer pitte in is, hoe meer brand dit) 800 g tamatie, skilletjies verwyder 3 – 4 vars rooi paprika’s (soet rissies) 2 teelepels hoogvol gemaalde knoffel 4 koppies suiker 2 teelepels sout 1 koppie wit asyn 1 koppie water 4 […]
Recipe by Hettie Stoltz -
ITALIAANSE ROOMKOEK
ITALIAANSE ROOMKOEK Deeg: 230 g botter 500 ml suiker 5 ekstra groot eiers, geskei 625 ml koekmeel 5 ml bakpoeier 250 ml karringmelk 160 ml fyngekapte pekanneute 5 ml vanieljegeursel 60 ml klapper 2.5 ml kremetart 3 ml rumgeursel, opsioneel Versiersel: 315 g roomkaas 110 g botter 750 ml versiersuiker 375 ml gekapte pekanneute 15 […]
Recipe by Stien Rust -
HOENDER EN BROCCOLI SOP
HOENDER EN BROCCOLI SOP 30 ml olyfolie 600 g hoenderborsies sonder vel, in blokkies gesny 1 groot ui, gekap 15 ml knoffel 2 pakkies Ina Paarman “Roasted chicken gravy” 6 aartappels, in blokkies gesny 1 kg broccoli 60 ml Ina Paarman basil paste 60 ml Ina Paarman gedroogte tamatie paste 30 ml droë pietersielie 125 […]
Recipe by Stien Rust -
GIDEON SE MAYONAISSE-HOENDERGEREG
105 minutesGIDEON SE MAYONAISSE-HOENDERGEREG Vroulief het dié mayonaisse-hoendergereg vir aandete voorgesit. Heeerlik! 8 stukkies hoender 2 eetlepels blatjang 1½ koppie mayonaisse 1 eetlepel appelkooskonfyt 1 pakkie bruin uiesoppoeier 1 teelepel droë roosmaryn ½ teelepel knoffelvlokkies ½ teelepel chillievlokkies 1 teelepel Italiaanse kruie 1 teelepel droë pietersielie ½ koppie kookwater sout en peper na smaak Rol die […]
Recipe by Wadi Wadi
-
SPITSKOOL MET KERRIEMAALVLEIS
SPITSKOOL MET KERRIEMAALVLEIS Spitskool met kerrie maalvleis en rys!!!Met ‘n lekker fris kokommerslaai heerlik!! 1 spitskool 1 groot ui 1 klein rooi “bellpeper” soetrissie 350 – 500 g maalvleis 1 eetlepel kerrie masala 1 teelepel borrie sout en peper rooi rissie, opsioneel Braai uie, kerrie masala en borrie tot saute, sit maalvleis by en braai […]
Recipe by Rina Kleinhans -
PANNEKOEK SONDER MELK
PANNEKOEK SONDER MELK Resep geplaas deur Francis Schoeman Foto: Juanita Vermeulen Dié pannekoek vries ook baie goed. Ek bak dit en vries dit so 10 op ‘n slag. As ‘n mens minder wil maak dan deel jy net die bestanddele in vier. Ek het gevind as ek net ‘n kwart van dit maak, kom daar ongeveer […]
Recipe by MeisievdC -
SKELVISGEBAK MET AARTAPPELSKYFIES
SKELVISGEBAK MET AARTAPPELSKYFIES 1 karton “haddock medallions” 1 ui, fyn gekap 1 knoffeltoontjie, fyn gekap 1 pakkie sampioene, fyn gekap halwe pakkie sampioensoppoeier, aangemaak met 250 ml melk sout en peper na smaak Voorverhit oond tot by 200 ºC. Pak die vis in ‘n oond skottel. Geur met sout en peper na smaak aan albei […]
Recipe by MeisievdC -
AMARULA SJOKOLADEKOEK
AMARULA SJOKOLADEKOEK Beslag: 60 ml kakao 125 ml kookwater 3 eiers 220 ml suiker 60 ml olie 250 ml koekmeel 10 ml bakpoeier 2 ml sout Stroop: 200 ml suiker 250 ml water 60 ml Amarula-likeur Versiersel: 1 blik karamelkondensmelk styf geklopte room vir versiering Flake-sjokolade Stel oond op 180 º C Beslag: Meng kakao […]
Recipe by MeisievdC


















