Your Recipe Blog

HETTIE SE SOETRISSIE SOUS

HETTIE SE SOETRISSIE SOUS

  • 150 – 300 g “Bishop’s Crown” rissies (haal pitte uit, hoe meer pitte in is, hoe meer brand dit)
  • 800 g tamatie, skilletjies verwyder
  • 3 – 4 vars rooi paprika’s (soet rissies)
  • 2 teelepels hoogvol gemaalde knoffel
  • 4 koppies suiker
  • 2 teelepels sout
  • 1 koppie wit asyn
  • 1 koppie water
  • 4 eetlepels appelkooskonfyt
  • Maizena om mee te verdik, indien nodig.

Plaas tamaties, rissies, paprika en knoffel in voedsel verwerker en meng tot baie fyn.
Meng suiker, asyn, sout en water in kastrol en voeg fyn tamatie mengsel by.
Kook tot verdik en roer gereeld. Voeg appelkooskonfyt by en kook deur.
Verdik met Maizena indien nodig.
Bottel in warm gesterliseerde bottels.

Foto en Resep: Hettie Gouws Stoltz

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page