-
ROOIBOS GEMMERBIER
ROOIBOS GEMMERBIER Wat is ’n basaartafel of piekniekmandjie sonder ’n bottel yskoue gemmerbier? 3 liter sterk rooibostee 15 ml (10 g of 1 pakkie) kitsgis 800 g (4 x 250 ml) witsuiker 3 liter koue water 30 ml fyn gemmer 250 ml rosyne 5 ml kremetart Meng ’n bietjie rooibostee met die kitsgis en roer […]
Recipe by Stien Rust
-
DRAGON VRUGTE SMOOTHIES
DRAGON VRUGTE SMOOTHIES ½ dragon vrug, geskil en in blokkies gesny 100 ml water ½ koppie ys 80 – 100 ml enige geur yoghurt Sit al die bstanddele in die versapper en versap. Bedien dadelik. Resep en foto: Jackie Kotze
Recipe by Stien Rust
-
CAYENNE PEPPER AND HERB CHEESE SCONES
CAYENNE PEPPER AND HERB CHEESE SCONES Late afternoon snack with butter… cayenne pepper & herb cheese scones. I’ve seen variations of this recipe on various pages and websites so it’s not my own nor do I know where it originally came from or who to credit. 500 ml cake wheat flour 15 ml baking powder […]
Recipe by Rina Kleinhans
-
SUURLEMOEN VLATERT MET GAAR RYS
SUURLEMOEN VLATERT MET GAAR RYS 250 ml gaar rys (ek gebruik bruinrys – laat dit so nutty proe) 500 ml melk 4 eetlepels vlapoeier 1 groot eier 3 eetlepels suiker 25 g botter/margarien 5 ml vanielje geursel 1 blik kondensmelk 100 ml suurlemoensap 2 ml fyn gerasperde suurlemoen skil 2 pakkies tennisbeskuitjies Verhit melk tot […]
Recipe by Rina Kleinhans
-
YSKAS KAASKOEK
4-5 ure of oornagYSKAS KAASKOEK Basis: 25 gemmerkoekies 1 teelepel fyn gemmer 100 g botter of margarien Vulsel: 5 teelepels gelatien 4 eetlepels water 500 g volroom roomkaas fyn gerasperde skil en sap van 1 lemoen of suurlemoen 1 teelepel vanieljegeursel 3 ekstra-groot eiergele 200 g strooisuiker 250 ml room, lig geklop 2 blikkies ingelegte aarbeie/vars vrugte bv. […]
Recipe by Rina Kleinhans
-
CREAMY POTATO AND CHAKALAKA BAKE
CREAMY POTATO AND CHAKALAKA BAKE Ek was nooit gek oor chakalaka, maar dit het gisteraand my opinie verander. Saam met eenvoudige stowe beesvleis in uie en tamatie en ‘n botterskorsie was dit ‘n heerlike maaltyd. Dit gaan perfekte bykos met braaivleis wees! 800 g AL3 VALOR potatoes 5 ml (1 teaspoon) medium curry powder 45 ml […]
Recipe by Stien Rust
-
ELIZE’S KFC BUTTERMILK FRIED CHICKEN
ELIZE’S KFC BUTTERMILK FRIED CHICKEN 12 chicken pieces 1 teaspoon black pepper 1 teaspoon salt 1 teaspoon paprika ¼ teaspoon dried rosemary ¼ teaspoon dried thyme ¼ teaspoon dried oregano ¼ teaspoon dried sage ½ teaspoon white pepper ½ teaspoon cayenne pepper 2 cups cultured buttermilk For the seasoned flour: 2 cups cake […]
Recipe by Letitia
-
AMANDA SE PAMPOENKOEKIES IN STROOP
AMANDA SE PAMPOENKOEKIES IN STROOP Staan eerder nou voor die stoof as oor die Feesdae… vries in porsies met sous. Ek pak in Ziploc sakkies en verdeel dan stroop tussen die pakkies. Ontvries vorige aand in yskas en maak net warm in mikrogolf. Vir 1 persoon 2 koekies. 500 ml gaar boerpampoen 250 ml gesifte […]
Recipe by Letitia
-
HEERSOUSBOONTJIES
HEERSOUSBOONTJIES Die van julle wat dit al geëet sal kan getuig dat dit baaaaie lekker is. 500 g heerboontjies (lima bone) 1 teelepel sout 1 teelepel peper ¼ koppie bruinasyn ¾ koppie suiker Week die bone oornag in water. Gooi die volgende oggend die water af en gooi skoon water op en bring tot kookpunt […]
Recipe by WayneDugmore
-
LEKKER HOENDERGEREG
LEKKER HOENDERGEREG 8 stukkies hoender (dye en boude) 2 eetlepels blatjang 1 ½ koppie mayonnaise 1 eetlepel appelkooskonfyt 1 pakkie sampioen soppoeier 1 teelepel droë Italian herbs 1 teelepel knoffelvlokkies ½ koppie kookwater sout en peper na smeek Rol die hoenderstukke in die soppoeier en pak die stukke in ‘n oondvaste bak. Strooi die res […]
Recipe by WayneDugmore