DRAGON VRUGTE SMOOTHIES
- ½ dragon vrug, geskil en in blokkies gesny
- 100 ml water
- ½ koppie ys
- 80 – 100 ml enige geur yoghurt
Sit al die bstanddele in die versapper en versap.
Bedien dadelik.
Resep en foto: Jackie Kotze
Category:
Sit al die bstanddele in die versapper en versap.
Bedien dadelik.
Resep en foto: Jackie Kotze
You cannot copy content of this page