-
VARKSKENKEL KERRIESULT
VARKSKENKEL KERRIESULT “Is baaaaie djeeeerlik.” 1½ kg skoon varkskenkels asyn, vir week 2 eetlepels suiker 1 eetlepel sout 2 teelepels gemaalde swartpeper 2 teelepels witpeper 1 eetlepel knoffelvlokkies 1 eetlepel rissievlokkies 1 kaneelstokkie 3 lourieblare ¼ koppie asyn 1 eetlepel matige, gegeurde (mild and spicy) kerriepoeier, gemeng met ‘n bietjie water Week vleis oornag in […]
Recipe by Wadi Wadi
-
BASIESE DEEG VIR BROOD, VETKOEK ENS.
BASIESE DEEG VIR BROOD, VETKOEK ENS. Op al die fotos, of dit vetkoek vir ‘n bredie is, vir die rooster om te braai as alternatief vir die braabroodjie, stoombrood of gewone brood, gebruik ek altyd dieselfde basiese deeg. Daar is ‘n magdom resepte beskikbaar en die bekendste is seker die wat gebedel is by elkeen […]
Recipe by Marika -
BETOWERENDE PEERKOEK
BETOWERENDE PEERKOEK Daar is iets betowerends aan koek. 4 pere, geskil, ontpit en in dun skywe gesny. Braai die peer skywe liggies in botter met 1 eetlepel suiker tot net sag. 2 eiers 50 g suiker knypie sout 100 ml melk 25 ml botter, gesmelt 5 ml bakpoeier 80 g koekmeel 5 ml vanilla ekstrak […]
Recipe by Rina Kleinhans -
MUSHROOM CUSTARD
MUSHROOM CUSTARD Mushroom puree: 25 g dried porcini mushrooms 100 g butter 125 ml beef stock 1 brown onion, diced 3 cloves garlic, diced 500 g mix mushrooms 2 tablespoons red wine vinegar 1 tablespoon salt 1 teaspoon pepper 100 ml cream 125 ml beef stock Mushroom custard: 400 g mushroom puree (from above) 2 […]
Recipe by Rina Kleinhans -
DAMARA BENEVLEIS POTJIE
DAMARA BENEVLEIS POTJIE Die Damara`s van Namibië maak die potjie met Namibiese Kapana speserye. Hier is my weergawe omdat ek nie Kapana speserye kon kry nie. Dit was voorwaar bleddie lekker. 1.2 kg bene-beesvleis olie paprika na smaak 2 teelepels “six gun” speserye 1 teelepel matige kerriepoeier ½ teelepel mostertpoeier witpeper en of swartpeper na […]
Recipe by Marlene Potgieter
-
GEKRUMMELDE AARTAPPELSKYFIES
GEKRUMMELDE AARTAPPELSKYFIES 1 groot mondial (of soort van jou keuse) aartappel 1 koppie bruismeel aromat knoffelvlokkies sout en peper 3 medium eiers olie vir vlakbraai Meng die meel, sout en peper, aromat en knoffelvlokkies in ‘n bakkie. Klits die eiers in ‘n aparte bakkie. Sny die aartappel in skyfies, doop in eier en bedek met […]
Recipe by Tasha
-
MAALVLEISHAPPIES
MAALVLEISHAPPIES Ek het die resep by my skoonsus Sonja Robinson gekry. Dit was ‘n absolute wenner. 500 g gaar gegeurde maalvleis 250 ml melk 3 eiers geklits 120 ml olie 250 ml koekmeel 1½ teelepel bakpoeier 2 ml sout 2 ml Aromat Meng alles saam buiten die maalvleis. Spuit klein kolwyntjie pannetjie met Spray and […]
Recipe by Rina Kleinhans -
MAKLIKE 3 BESTANDDELE FUDGE
MAKLIKE 3 BESTANDDELE FUDGE 1 kg witsuiker 400 g poeiermelk 300 ml water teen kamertemperatuur Meng suiker en poeiermelk saam in’n kastrol en plaas op die stoof. Maak ‘n holte in die middel en voeg die water by. Sit die stoofplaat aan en roer ‘n medium hitte tot dat dit ‘n goud/bruin kleur kry. Skep […]
Recipe by Marika -
TUISGEMAAKTE VARKWORS
TUISGEMAAKTE VARKWORS 170 g fyn koljander 364 g sout 43 g peper 33 g fyn naeltjies 21 g fyn neut 25 kg varkvleis 28 mm derms Sit GEEN water of asyn by nie. Sny die vleis in blokkies en meng goed deur met al die speserye. Laat staan oornag in die yskas of koelkamer. Meng […]
Recipe by Rina Kleinhans -
ONTBEENDE SOET-SUUR VARKNEKPOT
ONTBEENDE SOET-SUUR VARKNEKPOT Worcestersous speserye olie 1 of 2 heel ontbeende varknekke 2 tot 3 groot uie gekerf 750 g pak wortels opgesny 2 eetlepels knoffel 1 liter Coke 125 ml Jimmy’s sous sout en peper 10 heel klein uitjies 5 aartappels in kwarte gesny 1 pak sampioen gekerf Ekstra indien nodig: sap van 2 […]
Recipe by Leora

















