-
PETRO’S TURKISH DELIGHT
PETRO’S TURKISH DELIGHT Bake and Cooking paper 60 g gelatine (96 ml) 500 ml water 80 g cornflour 900 g sugar 2,5 ml tartaric acid (wynsteensuur) 25 ml rose essence or 25 ml lemon juice (ek het lemon juice gebruik) icing sugar and corn flour mixed in equal parts (ek het opgehoopte eetlepel van elk […]
Recipe by Rina Kleinhans
-
KOUE AARBEI EN KLAPPER SOP
KOUE AARBEI EN KLAPPER SOP 900 g aarbeie 250 ml vanilla jogurt 125 ml lemoensap 3 teelepels suurlemoensap 50 ml suiker ½ koppie klappermelk 2,5 ml vanilla ¼ teelepel gemmer ¼ teelepel kaneel garneer: mint, lemoen zest of geklopte room Verpulp alle bestanddele saam in versapper. Vir dikker sop, voeg meer jogurt by. Vir dunner […]
Recipe by Stien Rust
-
GLUTENVRYE KITSPOEDINGKOEKIES
GLUTENVRYE KITSPOEDINGKOEKIES Ek het sommer vandag lus gehad om te speel toe bak ek hierdie kitspoeding koekies ek dink ek het dit hier op die blad gekry maar ek het net die gluten vrye bruismeel gebruik. Verroom die volgende goed saam: 250 g sagte margarien 250 ml suiker Voeg by en klits goed: 2 eiers […]
Recipe by Rina Kleinhans
-
GROENKERRIE MET HOENDER
GROENKERRIE MET HOENDER Ek het aanvanklik gedink ek gaan ‘n brandblusser vir hierdie een nodig hê, maar na die visolie het alles bedaar, die wat dapperder as ek is, kan gerus meer groenkerriepasta byvoeg. 1 blikkie kokosneutroom 2 eetlepels groenkerrie pasta (kan meer of minder gemaak word) Ongeveer 800 g hoenderfilette (ek het ‘n groot […]
Recipe by Stien Rust
-
GRAANVLOKKIE TERT
GRAANVLOKKIE TERT Kan Cornflakes of Post Toasties gebruik vir hierdie heerlike tert. 1 liter melk 105 ml Maizena, 7 eetlepels gelyk vol 5 eiers, geskei 200 ml suiker + nog ekstra 50 ml suiker 15 ml botter 5 ml vanilla 5 ml bakpoeier fyn graanvlokkies vir die kors Meng Maizena en 1 koppie van melk […]
Recipe by Rina Kleinhans
-
SANS RIVAL – KASJOE-NEUT MERINGUE MET VLA VULSEL
SANS RIVAL – KASJOE-NEUT MERINGUE MET VLA VULSEL Ek werk saam met ‘n klomp Filipynse mense, en omtrent ‘n jaar terug het een van hulle ‘n Filipynse koek ingebring wat vreeslik lekker was. Lae kasjoe-neut meringue met ‘n tipe vla vulsel. Hulle het my uitgedaag om dit te maak, en uiteindelik het ek ingegee. Ek […]
Recipe by Rina Kleinhans
-
ONTBYT EIERGEREG
ONTBYT EIERGEREG 10 eiers Braai saam: 1 ui ½ van elk: rooi, geel en groen soetrissie 3 murgpampoentjies 4 sampioene, gesny spek/viennas, eie hoeveelhede sout en peper en speserye van jou keuse Haal pan van die stoof af. Klits eiers net bietjie en gooi oor uie mengsel in die pan en meng goed deur. Smeer […]
Recipe by Stien Rust
-
FRAU’S SALMON WITH CREAM MASHED POTATOES
FRAU’S SALMON WITH CREAM MASHED POTATOES DOUBLE CREAM MASHED POTATOES 5 large potatoes 2 tablespoons chopped parsley 1 tablespoon butter 1 tablespoon extra double cream 100 ml milk or water salt and pepper, to taste Cook potatoes until it’s done and drain the water. Put potatoes back in pot and add seasoning, herbs and butter. […]
Recipe by Stien Rust
-
ERTJIESOP
ERTJIESOP 1 pakkie splitertjies 1 groot ui, opgekap 1 pakkie gesnipperde spek 3 aartappels, gerasper 4 wortels, gerasper 1 – 2 blokkies hoenderaftreksel opgelos in bietjie kookwater sout en peper na smaak Braai gekapte ui en gesnipperde spek saam in ‘n kastrol waarin jy sop wil maak. Haal uit, plaas eenkant. (of jy kan dit […]
Recipe by Stien Rust
-
TIER BROOD – TIGER BREAD
TIER BROOD – TIGER BREAD Ek bak gereeld die Tiger broodjie. En glo my dis heerlik. 7 g droë gis 1 teelepel suiker 525 ml warm water (40 – 45 ºC) 2 teelepels sout 750 g koekmeel Meng in ‘n glasbak die gis, suiker en 60 ml warm water. Laat staan vir 10 minute. Voeg […]
Recipe by Rina Kleinhans