-
SJOKOLADE VLAKOEK
SJOKOLADE VLAKOEK Soos belowe, het ek die sjokolade weergawe gemaak. Die staan bekend as ‘n ‘Magic Chocolate Custard Cake’. 4 eiers, kamertemperatuur 1 teelepel vanilla geursel 1¼ koppie suiker ½ koppie botter, gesmelt ½ koppie koekmeel ⅓ koppie + 2 eetlepels kakao poeier 2 koppies melk, lou warm 1 eetlepel versiersuiker vir garnering Voorverhit oond […]
Recipe by Stien Rust -
HEERLIKSTE SADEBESKUIT
HEERLIKSTE SADEBESKUIT Resep en foto: Lizelle Louw 1 kg bruismeel 10 ml sout 10 ml bakpoeier 500 ml bruinsuiker 500 ml “rolled oats” 750 ml All Bran Flakes 500 ml sonneblomsade 2 eiers 500 ml karringmelk 500 g gesmelte botter 1 koppie sade – amandels/pekanneute/pampoen sade (ek vat pampoensade dis so bietjie goedkoper) 1 koppie […]
Recipe by Letitia
-
CHOCOLATE OMBRE CAKE
CHOCOLATE OMBRE CAKE My mother’s day treat for myself. 2 ½ cups cake flour 1 teaspoon salt 3 teaspoons baking powder ½ cup butter (about 115 g) ½ cup oil 1 cup granulated white sugar 2 large eggs 2 teaspoons vanilla extract 1 cup buttermilk 90 g white chocolate, melted and cooled 90 g milk […]
Recipe by Stien Rust -
SKORSIEKOEKIES
SKORSIEKOEKIES Ek het gister heel onder in my vrieskas skorsies gekry wat ek meer as 8 maande terug gekook en uit die skille gehaal het en gevries het. Nou ja ek was vreeslik verbaas, want ek het skoon vergeet daarvan, en ek gooi nie sommer weg nie. Ek het dit laat ontvries, toe in ‘n […]
Recipe by Rina Kleinhans -
PIESANG EN OATSKOEKIES
PIESANG EN OATSKOEKIES Daar is baie mense wat nie meel of eiers kan gebruik nie, en hierdie is ‘n lekker troos koekies. Ek het dit aangepas met wat ek in die huis gehad het, en dit het heerlik uitgekom. Dit is ‘n sagte koekie, en glad nie soet nie. Maar dit troos….. dink dit kan […]
Recipe by Rina Kleinhans -
GOURGETTE AND LIME CAKE
GOURGETTE AND LIME CAKE 135 ml sunflower oil 200 g castor sugar 3 xtra large eggs 300 g self-raising flour 5 ml bicarbonate of soda 5 ml baking powder 400 g courgettes, grated on rough side finely grated zest of 2 limes (See my notes above re juice of 2 limes. Replacing limes, only use […]
Recipe by MeisievdC -
GEBAKTE HALLOUMIKAAS
GEBAKTE HALLOUMIKAAS Meng in ‘n stamper en vysel die volgende tot ‘n pasta/sousie: 1 gekapte knoffelhuisie knypie seesout vlokkies gemaalde swart peperkorrels 2 eetlepels olyfolie 1 eetlepel heuning vars tiemie blaartjies ‘n paar roosmaryn blaartjies 1 suurlemoen se sap Ekstra: Halloumi-kaas suurlemoenskyfies Voorverhit oond tot 200 º C. Sny die Halloumi-kaas in porsies. Smeer die […]
Recipe by MeisievdC -
LEMON CURD TART WITH CHOCOLATE ROSEMARY CRUST
LEMON CURD TART WITH CHOCOLATE ROSEMARY CRUST Het vir moedersdag bietjie iets anders gemaak. Moet sê, dis heerlik! Met die eierwitte wat oorbly vir die curd maak jy meringue. Ek’t maar vir die rustic look gegaan. Crust: 12 tablespoons butter 4 sprigs rosemary 15 digestives biscuits 2 tablespoons unsweetened cocoa powder 3 tablespoons brown sugar […]
Recipe by Rina Kleinhans -
WARM SJOKOLADE BOMME (BOMBS)
WARM SJOKOLADE BOMME (BOMBS) baksjokolade klein malvalekkers Whispers sjokolade balletjies warm sjokoladepoeier (hot chocolate) silikoon vormpies warm melk Smelt baksjokolade, giet in silikoonvorm sodat sjokolade net die kante bedek en los dat dit stol. Plaas sjokoladepoeier, malvalekkers, en whisper balletjies in, moet nie te vol maak nie, want dit moet weer geseël word met baksjokolade. […]
Recipe by Hettie Stoltz -
DEEG KARMENAADJIES
DEEG KARMENAADJIES Frikkadelle: 3 snye dik witbrood, korsies afgesny 125 ml karringmelk 1 eier 1 kg maer beesmaalvleis 60 ml asyn 15 ml Worcestersous 125 ml vars pietersielie, gekap 1 ui, gerasper 15 ml sout 15 ml fyn koljander 2,5 ml matige kerriepoeier paar draaie varsgemaalde swartpeper Deeg: 907 g koekmeel sout na smaak 1 […]
Recipe by Hettie Stoltz


















