-
ROOIBOSTEE RINGKOEK
ROOIBOSTEE RINGKOEK Foto: Rina Kleinhans Die koek is heerlik klam met ‘n baie lekker smaak, ek sou dalk net in die beslag ook lemoenskil in gerasper het, en lemoen geursel gebruik het vir ‘n meer prominente smaak. Gebruik ‘n 20 cm ringpan of gewone pan. Beslag: 2 groot eiers 5 ml vanilla geursel 125 ml […]
Recipe by Rina Kleinhans -
SEWE LAGIE SLAAI
SEWE LAGIE SLAAI Foto: Ria Tolken 1 blaarslaai, gewas en gebreek 1 ui, in ringe gesny 1 pak gebraaide spekvleis 1 pak grof gekerfde sampioene 1 koppie murgpampoentjies, in ringe gesny 1 koppie cheddarkaas, in blokkies gesny 250 g ontdooide ertjies klein kersie tamaties vir kleur, opsioneel dun gesnyde gekookte eier, mooi teen die kante […]
Recipe by Tasha
-
BEESSTERT MET GROENTE
BEESSTERT MET GROENTE Resep en foto: Alta Gunter Van Dyk 4 beessterte, afgewas in asyn Meng die volgend saam en vryf in die vleis in: 1 eetlepel gebreekte koljander 1 eetlepel braai speserye 1 eetlepel steak en tjops speserye 1 eetlepel Aromat Ekstra: 2 eetlepels Worchestersous speserye of sout en pepper 2 koppies rooiwyn tiemie, […]
Recipe by Marika -
CORNED BEEF PIE
CORNED BEEF PIE Resep geplaas deur Louise Groenewald Foto: Schalita Laurie Ek deel gou hierdie lekker souttert resep met julle. Iemand het my gister gevra vir ‘n resep met bully beef in. Ek maak hierdie resep al van die laat 70’s af, dit kom uit een van die eerste Huisgenoot Wenresepte. Dis absoluut heerlik en […]
Recipe by Rina Kleinhans -
CHICKEN AND FONDANT POTATOES
CHICKEN AND FONDANT POTATOES Recipe and photo: Elsabie Templeton Chicken and fondant potatoes with thyme and onion gravy, creamed spinach and stewed cape peaches. Made a version of fondant potatoes where I fried the chicken pieces in the same casserole dish so that it could bake together in the oven. Note: The amount of the […]
Recipe by Dalene
-
ANET SE ANDERSE KLEURE SLAAI
ANET SE ANDERSE KLEURE SLAAI Resep en foto: Anet van der Merwe Wil julle nou van my ” ietsie anders” resep vertel, die kleure het my aandag getrek en ek was opsoek na ‘n “ander” slaai by ‘n braai en toe sien ek die kleure as ‘n nagereg. Die oorspronklike resep is vir nagereg maar […]
Recipe by Rina Kleinhans -
MAYONNAISE HOENDER
MAYONNAISE HOENDER Resep en foto: Ronell Muller Boshoff 12 stukkies hoender 1 koppie mayonnaise 1 koppie blatjang 1 pakkie Knorr bruin uiesoppoeier 1 koppie louwarm water Meng al die sous bestanddele saam. Pak hoender plat in ‘n groot oondbak en skep die sous bo-oor die hoender. Bak by 180°C vir 1½ uur tot hoender gaar […]
Recipe by Marika -
HEEL PERSKEKONFYT MET PITTE IN
HEEL PERSKEKONFYT MET PITTE IN Resep: Mariaan Hartman Foto: Percy Hall 2,5 kg suiker 3 kg vrugte sap van 1 suurlemoen 250 ml tot 500 ml water Kies taaipitperskes wat net ryp is. Skil hulle dun af en prik goed met ‘n stopnaald. Laat dit 2 tot 4 uur in soutoplossing week (15 ml sout […]
Recipe by Rina Kleinhans -
MAGGIE SE BLINKBEK LAMSPASTEI
MAGGIE SE BLINKBEK LAMSPASTEI Resep aangepas en foto: Rina Kleinhans Resep geplaas deur Benhet Nieuwenhuis Ek het vanmiddag hierdie heerlike lamspastei vanaf ons blog gemaak en dit is regtig heerlik en sommer ‘n lekker groot pastei. (34 x 22 cm bak) Ek het net nie baie kaas bo-oor gesit nie, want die kors is reeds […]
Recipe by Rina Kleinhans -
JOGURT- EN JELLIE YSKASTERT
4 - 6 ureJOGURT- EN JELLIE YSKASTERT Resep en foto: Nick Swart Hierdie maklike en smaaklike yskastert sal jou gaste laat vra vir nog! Perfek vir somerdae of as ‘n vinnige nagereg. Ek het gekapte moerbuie as versiering gebruik. 1 pakkie (80 g) jellie, enige geur 250 ml kookwater 500 g gegeurde jogurt, pas die geur by jou […]
Recipe by Dalene


















