Your Recipe Blog

MAYONNAISE HOENDER

Avatar photo
Recipe by
Cook: 90 min | Servings: 6 porsies

MAYONNAISE HOENDER

Resep en foto: Ronell Muller Boshoff

  • 12 stukkies hoender
  • 1 koppie mayonnaise
  • 1 koppie blatjang
  • 1 pakkie Knorr bruin uiesoppoeier
  • 1 koppie louwarm water
  • Meng al die sous bestanddele saam.
  • Pak hoender plat in ‘n groot oondbak en skep die sous bo-oor die hoender.
  • Bak by 180°C vir 1½ uur tot hoender gaar is en die sous lekker verdik het.

 

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page