-
DASSIE SE “MELTING MOMENTS”
DASSIE SE “MELTING MOMENTS” Deeg: 250 g sagte botter ½ koppie versiersuiker ½ koppie mielieblom (Maizena) 2 koppies koekmeel 1 teelepel vanilla geursel Meng botter, versiersuiker en mielieblom saam. Voeg geursel by. Meng en voeg laaste die meelblom by. Meng goed met hande. Dis ‘n baie sagte deeg. Sit in koekiedrukker en druk uit op […]
Recipe by Rina Kleinhans -
KAAS EN HAMTERT
KAAS EN HAMTERT Foto: Madeleine Walters Bester Hier is my weergawe van die Ham en Kaas tert. Kan nie sonder my olywe en tamatie garnering nie. Dit was baie lekker. 30 ml botter 30 ml koekmeel 10 ml gegeurde seesout ‘n knippie rooipeper 5 ml droë mosterd 375 ml karringmelk 250 g ham, of weense […]
Recipe by Rina Kleinhans -
ELSA SE VLEISBOLLETJIES
ELSA SE VLEISBOLLETJIES My sussa maak nou al vir baie lank die lekkerste vleisbolletjies, ek deel graag die resep vir die “Meatball-addicts” soos ek. Bolletjies: 1 kg maalvleis 1 medium fyn ui 2 eetlepels blatjang 2 eetlepels appelkooskonfyt 2 teelepels kerriepoeier ½ teelepel borriepoeier Hawermout (oats) om mee aan te maak – ongeveer 1 koppie […]
Recipe by Rina Kleinhans -
ADAM SE HOENDERPASTA MET ONKONVENSIONELE KAASSOUS
ADAM SE HOENDERPASTA MET ‘N ONKONVENSIONELE KAASSOUS 3 hoenderborsies 2 gekapte ui 4 medium grootte aartappels, in klein blokkies gesny en gaar gekook (Opsioneel vir diegene wat gekant is teen twee stysels in een bak) 175 g gekapte ontbytspek 150 g gevriesde pitmielies 50 g kaaskrulle 2 eetlepels botter 1 pakkie sampioen of wit uie soppoeier […]
Recipe by adamcloete -
VLEISLAND SE VINNIGE BILTONGBROODJIE
VLEISLAND SE VINNIGE BILTONGBROODJIE 1 koppie koekmeel ½ teelepel sout 1 teelepel bakpoeier ½ koppie melk 1 eetlepel uitgebraaide vet 1 eier 1 eetlepel suurlemoensap 1 koppie gekerfde biltong Meng die deeg bestanddele saam totdat dit ‘n hanteerbare deeg vorm, meng dan die biltong by en knie lekker deur. Maak balletjies en sit sommer in […]
Recipe by Stiena -
AARTAPPELKOEKIES MET KAAS
AARTAPPELKOEKIES MET KAAS Verhit oond tot 180ºC. 3 groot aartappels, geskil en in blokkies gesny fyn gerasperde Cheddar kaas 4 groot eiers knoffel, pepper en sout na smaak 1 bossie sprietuie, fyn gekerf Kook aartappels tot sag, dreineer water en maak lekker fyn. Klits die eiers goed en gooi saam met res van bestanddele by […]
Recipe by Hettie Stoltz -
KNOFFELMOSSELS IN ROOM
KNOFFELMOSSELS IN ROOM Ongeveer 20 mossels Mozarella kaas, gerasper Sous: 250 ml room 250 ml wit wyn 1 teelepel Aromat 2 eetlepels gekneusde knoffel (crushed) Meng sous bestanddele saam in ‘n diep pan en bring tot kookpunt. Plaas mossels in die pan en kook vinnig vir ± 8 min. Neem ‘n oondpan wat uitgelê is […]
Recipe by Stiena -
SPECTACULAR BLUEBERRY MUFFINS
SPECTACULAR BLUEBERRY MUFFINS Photo and recipe: Charleen Nieuwenhuizen 2nd photo: Alberta van Wyk Ek het die beslag dubbel aangemaak. Kon 12 “giant” muffins en 12 gewone grootte muffins uitkry. 2 eggs 1 cup white sugar, plus additional 1 to 2 teaspoons for sprinkling ½ cup vegetable oil 1 teaspoon vanilla extract 2 cups all-purpose flour […]
Recipe by Stiena -
CHARLEEN SE BEESKERRIE
CHARLEEN SE BEESKERRIE 1 kg stowe beesvleis, gesny in blokkies 1 ui, gekap 3 eetlepels Rajah kerriepoeier 1 eetlepel Garam masala 1 eetlepel chilli poeier ½ teelepel Jeera seeds 2 eetlepels turmeric 1 eetlepel flavour seeds (mengsel van coriander, mosterd en komyn (cumin) sade) 1 teelepel sout 1 teelepel knoffel, gekerf ghee of olie 1 […]
Recipe by Stiena -
BESKUIT BROOD
BESKUIT BROOD Foto’s en resep: Gideon Louw Vanoggend ‘n lekker sny vars beskuit brood (korsie) wat vroulief gebak het, met botter, tuisgemaakte vye-jam en kaas saam met ‘n lekker beker koffie. Nou net uit die oond. Smelt vir 5 min in die mikrogolfoond: 500 g Stork to Bake 2 koppies geelsuiker (ek gebruik ‘n bietjie […]
Recipe by Jenett van der Merwe












